Die onverwagse bedanking van Johannesburg se stadsbestuurder, dr. Ndivhoniswani Lukhwareni, kort voor die plaaslike regeringsverkiesing, laat die rooi ligte flikker.
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Maart 2021
Gautengse regering wil e-tol skrap
“Dit is nie reg dat inwoners van ons provinsies belas word met die betaling van e-tol nie.”
Interpol waarsku oor fop- Covid-19-entstofnetwerk
Suid-Afrikaanse owerhede het beslag gelê op honderde vervalste Covid-19-entstowwe ná ʼn internasionale kennisgewing deur Interpol uitgereik is met ʼn waarskuwing dat die entstowwe ʼn teiken kan word vir kriminele netwerke.
Deurbraak ná sakerooftog by Silver Lakes
Agt persone, tussen 26 en 39 jaar oud, is in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog in Februarie by ʼn winkel in Silver Lakes.
Dié inentingspersele nou aktief in Gauteng
Nog vier inentingspersele vir gesondheidsorgwerkers is nou in die provinsie beskikbaar.
ToekomsVenster: Ons sal self
Hy het niks gevra wat Hy nie self gedoen het nie. Hy het gewys hoe.
Aardbewing in Griekeland beskadig skole, huise
“Alles het baie vinnig gebeur. Mense het uit geboue gehardloop. Ons voel steeds die naskokke.”
Top-aanklaer geskors oor ‘rassisme’
Pumeza Futshane het glo xenofobiese en rassistiese uitlatings op ’n WhatsApp-groep vir aanklaers gemaak.
Nuuskommentaar: Entstof-saak ʼn beginselsaak
Die regering het dus sy politieke mag gebruik om onsekerheid oor die stand van sake te bewerkstellig – juis om sy eie planne te bevorder.
Merc se suksesvolste model opgeknap
Mercedes-Benz se suksesvolste modelreeks is die E-klas en die huidige reeks is die W213.
NVG tevrede dat Coligny-twee onskuldig is
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is aanvanklik skuldig bevind aan die moord op Matlhomola Mosweu (16).
Hondjie gered ná kinders haar martel
Die kinders het die hondjie “soos ʼn sokkerbal” rondgeskop en haar daarna in die asblik gegooi.
Boek: Abraham Lückhoff-verhale uit toeka se dae
Dr. Abraham Lückhoff deel stories uit sy sorgelose kinderdae op Clanwilliam asook guitige manewales tydens sy tienerjare op Graaff-Reinet.
Gedig: In die Hoëveld
“In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
Waar kuddes waaigras huppel oor die veld.” Lees hier Toon van Heever se gedig, “In die Hoëveld”.
Sewesplesier weer terug in Kaapstad
“Ons werk hard daaraan om te verseker dat daar aan die hoë standaarde en verwagtinge voldoen sal word, gegewe die heersende pandemie-regulasies.”
Verdagte dood tydens plaasaanval
“ʼn Struweling het tussen die eienaar en verdagtes uitgebreek en die eienaar is ook beseer.”
Gepla met die maan? Dié ryke wil jou soontoe vat
Die Japannese modemagnaat is op soek na agt kreatiewe lede van die publiek om gratis saam te reis na die maan.
DA en EFF raak handgemeen in parlement
In ’n stadium het Mazzone haarself fisiek as buffer tussen die LP’s van die DA en die EFF geplaas om ’n fisieke konfrontasie te verhoed.
Resep: Marokkaanse varksosaties
Braai hierdie sosaties oor die kole en bedien dit met ʼn tzatziki-doopsous.
Klag teen polisie ná voorval by Hennie’s-kuierplek
“Ons gaan nie vir jou brandewyn in ‘n teekoppie gooi nie,” se Rikus de Beer.