Boek: Abraham Lückhoff-verhale uit toeka se dae

Dr. Abraham Lückhoff het as dominee, koerantman en diplomaat op drie vastelande gewerk en so ’n leeftyd se humoristiese staaltjies en stories bymekaargemaak.

Hy vertel van sy sorgelose kinderdae op Clanwilliam, die guitige manewales van sy tienerjare op Graaff-Reinet en die snaakse wedervaringe van sy lewe as predikant in die VSA, Mexiko en België.

Oor die skrywer

Lückhoff kom uit ’n lang geslag predikante en sendelinge. Hy het in drie lande as predikant gewerk en sy joernalistieke tande as kerkverslaggewer by Rapport geslyp. Hy woon reeds jare lank in die VSA, maar kom nog gereeld terug na die familie se vakansiehuis by Bettysbaai.

Prys: R295,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Protea Boekhuis

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.