Die sake wissel van tenderbedrog ter waarde van miljoene rande in die regering tot aanlynbedrogskemas, belastingbedrog, vervalsings en skynhuwelike, en van probleme met burgerskap tot identiteitsbedrog en die onwettige jag van bedreigde spesies.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 Augustus 2019
Valke bevestig klagte teen beleërde OB
Oupa Segalwe, die OB se woordvoerder, het gesê die OB is aan niemand behalwe die parlement verantwoordbaar nie.
Grootste stemdag sedert algemene verkiesing
Vandag is die grootste stemdag sedert die algemene verkiesing, met tussenverkiesings in agt van die land se nege provinsies. Net die Wes-Kaap sit droëbek.
Vervolgingsgesag vra redes vir besluit oor borgtog in Kroonstad-moord
“Die NVG het die appèlaansoek teen die besluit van die Kroonstad-landdroshof teengestaan, maar die hooggeregshof het hom vrygelaat op borgtog van R3 000.”
Appèlhof staan Coligny-mans se aansoek toe
Die volgende stap sou wees om weer aansoek te doen om borgtog, hangende die finalisering van die saak in die appèlhof.
DA sê Mangaung-afgradering gaan beleggings, werksgeleenthede kos
Dit ʼn alledaagse verskynsel vir inwoners om dae lank sonder water te sit, terwyl herstelwerk aan paaie en vullisverwydering in die metro al hoe minder gedoen word. Verlede maand is beperkings ook op Bloem Water weens agterstallige skuld geplaas.
Tweede ‘plaasaanvaller’ nog soek ná ongeluk
Een van die verdagtes het in die voorval omgekom terwyl die ander een van die ongelukstoneel gevlug het.
Broer gevonnis ná gru-moorde op familielede
‘n Pa, sy twee kinders en sy skoonpa se liggame is in Desember 2017 in ʼn uitgebrande huis aangetref.
Ramaphosa: Stilte is ook ʼn antwoord
Die nuuskonferensie waartydens die ANC sy steun sou uitspreek vir die manier waarop pres. Cyril Ramaphosa die geldelike bydraes vir sy veldtog om in 2017 ANC-leier te word bestuur het, is op die nippertjie gekanselleer.
Human-moord: Só is beskuldigde vasgetrek
Die Human-egpaar is op 14 Junie 2016 in hul huis met ʼn mes en panga aangeval. Hulle lyke is eers vier dae later gevind.
Die wêreld in foto’s – 7 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Polisiehond trek 2 ‘kabeldiewe’ vas
Max is tydens die operasie op patrollie in ʼn polisiehelikopter ingespan.
Solidariteit druk Molefe vir R10 miljoen van Eskom
Molefe se aansoek in die Konstitusionele Hof kom nadat die hooggeregshof in Pretoria in Januarie verlede jaar bevind het dat hy hom onregmatig uit die Eskom-pensioenfonds verryk het.
Jason Rohde vra weer borgtog
Die sakeman en veroordeelde moordenaar Jason Rohde sal eers volgende week hoor of sy jongste aansoek om borgtog suksesvol was.
Digters stroom weer na gewilde gedigtefees
Vanjaar is die fees nóg groter met sowat 150 digters wat hul woordkuns in dié lieflike Wes-Kaapse dorpie met sy intieme, gesellige fees-atmosfeer gaan deel.
Resep-video: Njammie Nutella-churro’s
Dit is makliker om churro’s te maak as wat jy dink!
Sesse moet reën by Mzansi-liga 2.0
Meer as 200 wêreldklas-spelers stel hulself beskikbaar vir SA T20-reeks.
Ouers van peuter wat in hospitaal sterf gesoek
Toe mediese personeel die man in kennis wou stel van die kind se dood, het die man egter laat spaander.
Eskom vra inwoners vir veilige toegang tot buurte
Eskom is nie in ʼn posisie om deurlopend stukkende mini-substasies te herstel in gebiede waar inwoners nie hulle kragrekeninge betaal nie.
Geliefde ‘roosterkoek-tannie’ se droom verwesenlik
“Toe ek die nuus aan haar breek, het sy van blydskap begin rondhardloop en skree. Haar droom is besig om waar te word.”