Stephanus Johannes Janse van Rensburg het hom aan die Valke oorgegee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bedrog"
‘Valutahandelaar’ vas vir bedrog van meer as miljoen
Toe die slagoffer begin navraag doen oor die opbrengs op die sogenaamde belegging, was Visagie skoonveld.
Voortvlugtige ‘bankkaart-bedrieër’ vas
Wonder Mgude was die afgelope drie jaar op vlug vir die polisie.
Beskerm jouself teen identiteitsdiefstal
Volgens Manie van Schalkwyk, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Bedrogvoorkomingdiens het misdadigers wat identiteitsdiefstal pleeg (met werklike ID’s en name wat hulle gebruik vir misdade) vanaf 2018 tot 2019 met 99% gestyg. Maar hoe gebeur dit dat iemand jou identiteit steel, en hoe moet jy jouself beskerm?
Egpaar vas ná miljoene by munisipaliteit voete kry
Nog twee verdagtes is intussen in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en korrupsie.
Bedrieërs teister Welkom-inwoners
Minstens vier slagoffers het onwetend hul bankbesonderhede aan bedrieërs gegee en is duisende rande kwyt.
’Sekerheidswag’ vas vir bedrog
Dié man het kliënte ʼn rat voor die oë gedraai deur dienste op bedrieglike wyse onder ʼn bestaande sekerheidsmaatskappy se naam te lewer.
Limpopo-aanklaer vas vir korrupsie
Die aanklaer het glo geld aanvaar om ʼn saak te laat “verdwyn”.
Beweerde baasbrein van bedrogsindikaat vas
Die verdagtes het glo aansoek gedoen om lenings by verskeie banke om voertuie aan te koop, maar dit nooit afbetaal nie.
Twee vas wat hulle as polisie voordoen
Die Gautengse verkeerspolisie het dié twee mans tydens ’n roetine stop-en-soek-operasie vasgetrek.
Man steel glo duisende rande se beskermende kleredrag
Hy het na bewering nooit die beloofde deposito vir die items betaal nie.
Man swendel glo duisende uit bejaarde
In ʼn ander voorval is ʼn man in hegtenis geneem wat glo die Rustenburgse munisipaliteit uit miljoene rande probeer swendel het.
Prokureur wat glo bedrieg weer in hof
Hy het glo miljoene rande uit sy regsfirma geswendel.
Standard Bank-werker tronk toe vir bedrog
Intussen is ʼn begrafnisondernemer agt jaar tronkstraf opgelê omdat hy kliënte bedrieg het.
Pastoor swendel glo miljoene uit kerklede
Die pastoor het lidmate van sy kerk aangespoor om elkeen R1 500 in sy beleggingskema te belê.
Man vas oor Malmesbury Farms-bedrog
Gerhard Niewoudt Olivier (34) is Donderdagoggend in Kaapstad in hegtenis geneem op aanklag van bedrog en het in die Malmesburg-distrikhof verskyn.
DG betrek by ongerymdhede met staatsbegrafnisse
Drie begrafnisse het belastingbetalers glo R76 miljoen gekos.
2 gevonnis wat Jan Taks uit miljoene swendel
Hulle het miljoene rande uitgegee op ʼn weelderige leefstyl, reise, voertuie en ander luukshede.
Voormalige beampte steel glo van polisie
Dié beampte het glo derduisende in haar sak gesteek.
2 broers vas wat Jan Taks bedrieg
Die saak sloer al langer as tien jaar.