Die vrou het uiteindelik slegs €100 betaal vir ʼn Picasso-skildery, wat sowat €1 miljoen (meer as R19 miljoen) werd is.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 Mei 2020
Aansoek om verlof tot appèl in SEB-noodfondssaak
Dit volg nadat die departement van toerisme vroeër bekendgemaak het dat hy noodfondse vir ondernemings in dié bedryf wat deur die Covid-19-krisis geraak word onderhewig aan rassemaatstawwe sal toedeel.
Departement probeer ‘krake toeverf’ oor pleegsorg
Een van die sluimerende skandes van die Suid-Afrikaanse staat het vandag uit die skadu’s herverskyn toe die departement van maatskaplike ontwikkeling terugvoer gegee het oor die landwye agterstand met hofbevele oor pleegsorg van kinders.
45% van ondernemings oorweeg glo afleggings
Altesaam 45% van ondernemings wat aan ʼn peiling deelgeneem het, oorweeg om hul werkers binne die volgende drie maande af te lê weens die gevolge van die nasionale afsonderingsperiode.
Hoogste hof wys Zuma se aansoek van die hand
Die hoogste hof van appèl het oudpres. Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appèl teen die hooggeregshofuitspraak in die lastersaak van oudminister Derek Hanekom, van die hand gewys
Boek-uittreksel: Uit die Beek 2019: Beloftes
“Nou gaan Hy weg, sodat Hy dit vir hulle, vir óns, nog makliker kan maak om alles te glo wat Hy belowe het. In sy plek kom die beloofde Gawe van God: die Gees wat hulle sou oorweldig.” Lees dié spesiale uittreksel ter viering van Hemelvaart.
Reserwebank verlaag repokoers verder
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Donderdag aangekondig dat hy die repokoers met ʼn verdere 50 basispunte tot 3,75% per jaar sny.
ToekomsVenster: ‘Daar is ’n dierbare kruis’
Watter simbole van genade is daar in jou omgewing?
SA Akademie-pryse vir 2020 toegeken
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) het onlangs hul jaarlikse toekennings, waaronder die Hertzogprys vir poësie, aan verskeie akademici, navorsers en skrywers toegeken.
Covid-19-samevatting: Nooddienswerker blootgestel op ongelukstoneel
Nog ʼn Kaapse vullisdepot is intussen tydelik gesluit weens Covid-19.
Cele versoek glo verlenging van amnestietydperk
Die minister van polisie het die parlement genader oor die moontlike verlenging van die vuurwapenamnestietydperk.
Covid-19-statistieke: SA nader die 20 000-kerf
Die grootste toename in gevalle is in die Wes-Kaap en die Oos-Kaap aangemeld.
Wolkskool op radio: Is selfgerigte leer moontlik in die grondslagfase?
Alhoewel die skole nou op 1 Junie sal open, gaan jonger leerders waarskynlik nog ʼn rukkie lank tuis onderrig moet word. De Beer gee ʼn paar wenke wat kan help om ʼn leeromgewing in die huis vir kinders te skep en hoe ouers hul kinders met hul leerwerk kan help.
Gebede gevra ná kleuter in swembad beland
Klein Janlo Rademeyer is steeds in ʼn kunsmatige koma.
’Sekerheidswag’ vas vir bedrog
Dié man het kliënte ʼn rat voor die oë gedraai deur dienste op bedrieglike wyse onder ʼn bestaande sekerheidsmaatskappy se naam te lewer.
Die wêreld in foto’s – 21 Mei 2020
Só geniet strandgangers die Middellandse See.
Musiekster om dop te hou: Emma Ellis
Ellis is ook Woensdag gekies vir die top-20 van die kykNET-talentsoekreeks “Maak my famous”.
Solidariteit-lede betoog teen afsonderingsregulasies
Dié lede het Donderdag uit protes teen die afsonderingsregulasies by die werk opgedaag.
Eskom maak vordering met instandhouding, kragvoorsiening
Eskom waarsku egter dat beurtkrag nog tot minstens Augustus volgende jaar kan voortduur.
Comrades volg virtuele roete; organiseerders skryf ope brief
“Ons is nie perfek nie, maar ons doen alles binne ons vermoë om die beste van ’n slegte situasie te maak. Ons werp alles in die stryd om ons geliefde wedloop vir die volgende 99 jaar suksesvol aan te bied.”