Kirkpatrick was baie gelukkig dat hy feitlik deur sy hele loopbaan beseringsvry was. Maar ‘n week of wat gelede het hy gewaarsku en gemaan dat hedendaagse rugby gans te fisiek is, dat die spelers se lywe dit nie sal hou nie, dat hulle oor ‘n paar jaar die ernstige letsels van voet- knie-, arm-, rug- skouer- en nekbeserings gaan dra.
Alles vir Donderdag 21 Mei 2020
SA ‘huiwerig’ om kinders terug te stuur skool toe – peiling
Soveel as ʼn kwart van Suid-Afrikaners sê hulle gaan beslis nie oor die volgende paar weke hul kinders terugstuur skool toe nie.
Weermagbevelvoerder eerloos ontslaan
Morale het brandstof by ʼn militêre basis in Limpopo gesteel.
Die Amerikaanse Burgeroorlog teenoor die Anglo-Boereoorlog
Met die lees van die boek kon ek nie help om telkemale aan Suid-Afrika en die Afrikaner te dink nie. Daar is veral talle parallelle met die Anglo-Boereoorlog, wat sowat 40 jaar later plaasgevind het.
Vandag se sportnuus
“Red asseblief my seun,” sê WWE-ster net vóór ’n fratsgolf hom meesleur.
Boek: As jy van moord droom
Die storie van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff was die sneller vir dié roman, die jongste deur Deborah Steinmair. Daar is talle boeke oor kinders wat verdwyn, maar min oor ’n beskadigde kind wat terugkom. Lees meer oor “As jy van moord droom”.
Resep: Varkskenkel met droëvrugte en soetwyn
Die geur van gemmer, kaneel en borrie sorg vir ʼn heerlike gereg.
Kry jou huis wintergereed
Hier is nege praktiese wenke om die afsonderingstyd te gebruik om jou huis gereed te kry vir die winter en ’n ysige ramp te voorkom.
Vyf maniere om jou kinders op koers te hou in die pandemie
Hier is vyf wenke aan ouers om hul kinders se onderwys en basiese opvoeding op koers te hou terwyl hulle tuis bly.
Covid-19: Hoe virus in KZN-hospitaal versprei het
ʼn Span kundiges het probeer vasstel hoe die virus in dié hospitaal soos ’n veldbrand versprei het.
AfriForum wil amnestietydperk laat verleng
AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die feit dat vuurwapeneienaars nie tydens afsondering van die amnestietydperk gebruik kon maak nie.
Drie mans spring van eerste vloer by winkelsentrum
Dié drie mans het glo van die winkelsentrum se sekuriteitsbeamptes probeer vlug.
Gedagte vir die dag: Wie mag?
Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef? (Psalm 15:1)