‘n Nuwe adjunkpresident is by die Reserwebank aangewys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "reserwebank"
Rentekoers onveranderd
Twee lede van die Reserwebank se monetêre beleidskomitee was wel ten gunste van nóg ’n laaste verhoging van 25 basispunte.
‘Hou repokoers onveranderd,’ pleit kenners
Kenners in die ekonomie sê sommige lede van die monetêre beleidskomitee is dalk ten gunste van nog een laaste 25-basispunte-verhoging.
Nee, Godongwana gaan nié met Reserwebank vergader nie
Minister Enoch Godongwana sê hy kan nie vir die Reserwebank voorsê nie.
Genoeg van koersverhogings; minister moet met Reserwebank praat – Mbalula
Die ANC se NUK gee toe dat die Reserwebank ʼn mandaat het om prysstabiliteit na te streef in die belang van gebalanseerde groei. Dié komitee glo egter nie dat die “nuwe neiging” van rentekoersverhogings in die beste belang van gebalanseerde groei is nie.
Reserwebank trap rem; regering sê, ‘gee vet’
“Verwag selfs meer politieke druk op die bank; dreigemente om dit te nasionaliseer of om sy mandaat te verander,” sê Dawie Roodt.
Reserwebank waarsku oor ‘sekondêre sanksies’, beurtkrag
Die Reserwebank voorspel dat die bruto binnelandse produk (BBP) in 2023 met slegs 0,3% gaan groei. Beurtkrag kry hierdie keer die skuld.
Nog ʼn rentekoersskok wag waarskynlik dié week
“Selfs al verhoog die monetêre beleidskomitee Donderdag die repokoers met 50 basispunte, is dit nou baie minder duidelik of dit die einde van die verhogings gaan wees.”
Rentekoers met 50 basispunte verhoog
Dié aankondiging kom as ietwat van ʼn verrassing aangesien die meeste ekonome ’n laer verhoging voorspel het.
Minder kwaai rentekoersverhoging dalk op hande
Die meeste ekonome verwag weer ʼn rentekoersverhoging, maar daar is ook hoop dat daar later vanjaar ʼn draaipunt in die vlaag stygings bereik sal word.
Gevaarligte flikker vir eiendomsmark
Seeff meen die Reserwebank het moontlik ʼn “eendimensionele benadering tot ʼn multidimensionele probleem geneem” en het ʼn beroep op die bank gedoen om verdere verhogings tot die minimum te beperk.
Grootste repokoersverhoging in dekades
Die yslike verhoging het baie ekonome onkant betrap.
Hoër rentekoerse beteken allermins laer inflasie
Daar bestaan vandag nêrens in die wêreld meer ’n suiwer vrye mark nie omdat regerings van die meeste lande heeltemal te veel in hul ekonomieë inmeng.
Rentekoers al groter las op verbruikers
“Die gemiddelde Suid-Afrikaner ontvang nie enige loonverhogings om tred te kan hou met die hoë prysstygings nie, wat beteken dat hulle al meer skuld aangaan.”
Ubank onder kuratorskap geplaas
“Dit word gedoen om die nadelige gevolge op Ubank se depositohouers te versag, en om die stabiliteit van die Suid-Afrikaanse bank- en finansiëledienstesektor as geheel te bewaar.”
Reserwebank verhoog repokoers soos verwag
Die verhoging tree reeds Vrydag in werking en beteken dat handelsbanke hul leningskoerse opwaarts tot 7,75% sal aanpas.
Verhoging in rentekoers verras nie
Ekonome voorspel verdere rentekoersverhogings vir die res van die jaar.
Rentekoers weer verhoog
Dié besluit is gedeeltelik gegrond op stelselmatige en voortdurende ekonomiese groei in die komende jaar.
Waarom word verbruikers gestraf?
Wat kan dié bank doen aan die stygings in die internasionale ruolieprys en ʼn verswakkende wisselkoers wat verder sal verswak weens die vernietigende politieke en ekonomies-sosialistiese ideologie van die ANC-regering?
Só lyk SA se nuwe R5-muntstuk
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Suid-Afrikaanse Munt het Woensdag ʼn splinternuwe R5-muntstuk uitgereik.