Vanjaar se gewildste boer kom van Ottosdal in Noordwes.
Lees meerAlles vir Donderdag 26 Januarie 2023
SA jagluiperds op pad na Indië
“Die katte sal by agt jagluiperds in Indië aansluit wat in 2022 van Namibië na Indië geneem is.”
Ultimatum aan Eskom oor beplande afleggings
“Dit is werklik nie nou die tyd om op rasseteikens te fokus terwyl werkloosheid die hoogte in skiet en ʼn voedselkrisis dreig as gevolg van Eskom se beurtkragskande nie.”
OB-verslag oor Phala Phala eers later bekend
Verskeie prosesse lê nog voor voordat die Openbare Beskermer se finale Phala Phala-verslag gepubliseer mag word.
DA-burgemeester in Johannesburg uitgeskop
Mpho Phalatse, DA-burgemeester in Johannesburg, is Donderdag tydens ʼn mosie van wantroue uit haar amp geskop.
Rentekoers gaan weer SA’ners se skuldsakke skud
“Dit beteken dat dit selfs nog duurder sal wees om skuld af te betaal in ʼn tyd waar die land reeds wankel in ʼn lewenskostekrisis.”
Polisiekonstabel vas wat glo haar seun misbruik
Die polisiekonstabel is in hegtenis geneem kort nadat ʼn video van die beweerde misbruik aan die lig gekom het.
Beurtkrag dek tafel vir nóg ʼn rentekoersverhoging
Boonop voorspel die Reserwebank ʼn skamele 0,3%-groei vir die bruto binnelandse produk (BBP).
Matriekseun (18) wen duisende op kennisprogram
Nie eers Rian van Heerden se ysterblik en bekkige aanbiederstyl het dié jong man van stryk gebring nie.
DA aan Ramaphosa: ‘Hou op wegkruip; kom sê oor beurtkrag’
“Ramaphosa kan nie die smeulende woede ignoreer wat oor die land heen heers nie en moet nou ophou wegkruip en die land oor die verergerende beurtkragkrisis toespreek.”
ToekomsVenster: Missie, visie en doelwitte saam met God se plan vir jou
Hoe klink jou missie, visie en doelwitte?
VSA se Yellen loof SA se billike energieoorgang
Janet Yellen se besoek aan Suid-Afrika en samesprekings met die minister van finansies, Enoch Godongwana, volg op besoeke aan Zambië en Senegal. Dit is die eerste keer in agt jaar dat ʼn Amerikaanse minister van finansies Suid-Afrika besoek.
Vlytige oumas bied troos met gebreide beertjies
Met die brei van elke beertjie is daar ’n gebed vir die kind wat dit sou ontvang, opgestuur.
Bulls oorgehaal vir Scarlets-stryd
“Ons moet met die fisieke spel vorendagkom waarvoor Suid-Afrikaanse spelers bekend is.”
Suzuki sit stormloop voort
Sy koddige naam ten spyt, die Fronx is ʼn algeheel moderne voertuig met stylvolle lyne en byderwetse tegnologie wat veral die oog sal vang van diegene wat hul avontuurlustige kant wil wys.
Gee Prasa-raad die trekpas; laat provinsies spoorvervoer regruk
Dit lyk egter nie of die regerende party beheer van die spoornetwerk maklik gaan afstaan nie.
‘Rianette en die internet’: Só bestuur jy jou aanlyn voetspoor
In die jongste aflewering van “Rianette en die internet” praat Rianette Leibowitz oor die krummels wat jy al langs die kuberhoofweg laat val en sonder jou wete jou digitale voetspoor vorm wat jou in ʼn goeie lig kan stel, of dalk aan die hakskeen kan byt.
Laerskoolmeisie wil stigma oor menstruasie hokslaan
Dié gr. 6-leerder het met haar sakgeld vir elke meisie in haar graad ʼn sakkie gegee waarin hulle hul sanitêre doekies kan bêre.
Moontlik slegte nuus oor petrolprys
ʼn Moontlike rentekoersverhoging, ʼn styging in kragtariewe en nou ook ʼn moontlike styging in die prys van brandstof voorspel taai tye vir Suid-Afrikaanse verbruikers.
Kip Moore op pad na Jakarandastad
“Ons kan nie wag om julle te sien nie, ons is oorbluf deur jul ondersteuning.”