Lees hier uittreksels uit hoofstuk agt van 16 dinge wat ek nié moes sê nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rian van Heerden"
Rian oor die dinge wat hy nié moes sê nie
“Ek sal toegee: Daar was ʼn tyd in die begin van my loopbaan wat ʼn mens uit jou pad gegaan het om omstrede te wees,” sê hy. “Dit was ʼn thing gewees. As ʼn jong omroeper wou jy gehoor word. Daar was tye wat ek doelbewus omstrede was.”
Rian keer terug na JacarandaFM; dán weer op die lug
JacarandaFM het Dinsdagoggend dié nuus bekend gemaak.
Rian vertel oor ‘Skelmpie’
“Dit is belangrik vir mense om vrede te maak en om ʼn hoofstuk af te sluit.”
Rian groet amptelik
JacarandaFM se ontbytprogram sal eersdaags ʼn heel ander deuntjie sing. Rian van Heerden se plaasvervangers is Woensdag bekend gemaak.
Rian groet nié nou nie
JacarandaFM het Vrydagoggend vroeg groot nuus bekendgemaak.
Rian groet dalk nié
Groot dinge het Donderdagoggend regstreeks in die JacarandaFM-ateljee gebeur.
Jacaranda se Rian ongedeerd
JacarandaFM word glo sedert Vrydagoggend oorval met oproepe van luisteraars wat gehoor het Van Heerden is vroegoggend oorlede.
Video: ‘Op die spel’ terug vir nuwe seisoen
Die tweede seisoen van kykNET se gewilde speletjiesprogram Op die spel skop op Maandag 9 Januarie af en dié seisoen hou ‘n verrassing of twee vir kykers in.
Rian beplan een laaste gróót makietie
Rian van Heerden het in Julie aangekondig hy verlaat JacarandaFM in Maart volgende jaar as aanbieder van die Complimentary Breakfast-program en toe sommer by voorbaat verskoning gevra vir sy streke vir res van die jaar.
Rian van Heerden gaan die leisels oorgee
“Ons luisteraars is in vir ʼn ding – dit gaan beslis die lekkerste luisterervaring wees.”
Rian laat evangelis warm onder die kraag
Die uitgesproke JacarandaFM-omroeper Rian van Heerden het ʼn Pretoriase evangelis en talle mense warm onder die kraag nadat hy vandeesweek ʼn stelling gemaak het oor gode se siening oor gays.
[Video] TBF: ‘Koop geskenke betyds vanjaar,’ sê Rian
“Soos gewoonlik gaan die winkels stampvol wees nét voor Kersdag,” waarsku hy speels, “en ek gaan soos altyd uitstel tot heel laaste. Ek wil asseblief nie in rye staan nie,” verduidelik hy.