“Dit is die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se grondwetlike verantwoordelikheid om wet en orde te handhaaf en om die veiligheid van landsburgers te verseker.”
Lees meerAlles vir Maandag 7 Augustus 2023
Amper daar, Chery…
Met die eerste oogopslag is die Tiggo ʼn mooi buks. Met die wegtrek spring die eerste kwaal op soos ʼn kobra uit die bos.
Limpopo-gevangenis in ligte laaie
Brandbestryders is tans besig om ’n brand by die Kutama Sinthumule-gevangenis buite Louis Trichardt (Makhado) in Limpopo te blus.
Verkeerdevlei-boere: Opod moet ondersoek instel
Die DA sê die skielike verskyning van groot getalle polisievoertuie en personeel om twee susters van Verkeerdevlei in hegtenis te neem, laat die vraag ontstaan of die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) instrumente geword het van die EFF se rasveldtog teen wit boere.
EFF woedend ná voorval by Curro-laerskool
Die EFF doen nou ’n beroep op die Menseregtekommissie (MRK) om ondersoek in te stel na voorvalle van rassisme by dié private onderwysgroep aangesien hierdie voorvalle volgens hom nie geïsoleerd is nie.
Taxi-staking: Skole, dienste knars tot stilstand
’n Totaal van 27 skole moes vandag noodgedwonge hul deure sluit en talle ander skole het hul leerders vroeër huis toe gestuur.
Foto’s: Nuwe Mej. SA eerskomende Sondag gekroon
Een van dié sewe finaliste sal as die nuwe Mej. Suid-Afrika aangewys word.
ToekomsVenster: Volg Jesus se voorbeeld
Ons volg die voorbeeld van ons mentor, Jesus Christus.
Solidariteit Beweging neem leisels by kusvakansiebestemming oor
“Omdat ons as die Solidariteit Beweging mense in sy totaliteit wil dien en ʼn gemeenskapsnetwerk is, kan ons hier in ʼn ontspannende omgewing ook ʼn gemeenskap vestig.”
Italianer dood toe reusekaaswiele op hom val
“Reddingswerkers moes die kase en die rakke met hul hande skuif, dit het sowat 12 ure geneem om Chiapparini uiteindelik te vind,” sê Dusi.
Dozi, Rian gesels prontuit oor liefde, vreesloosheid
“My siel is te los en ek kan nie my persoonlikheid [in ʼn huwelik] verloor nie. Ek ‘like’ myself te veel.”
Kaapstad steier, maar steeds geen ooreenkoms
Hoewel Santaco Sondag ’n beroep op alle taxi-operateurs gedoen het om nie gewelddadig op te tree nie, was geweld en die vernietiging van infrastruktuur Maandag aan die orde van die dag. Minstens een sterfte is reeds aangemeld.
Skokweglatings uit Engelse se Wêreldbekerspan
“Goeie spelers het na agt weke se wedywering en voorbereiding nie die Wêreldbekerspan gehaal nie.”
Polisie jag aanvallers wat lid van Valke vermoor
Mathipa, verbonde aan die Valke se eenheid wat ernstige georganiseerde misdaad in Gauteng ondersoek en ʼn spesialisondersoeker in misdade teen die staat, is Sondagaand in sy voertuig doodgeskiet.
38 ontvang afdankingsbriewe van Tshwane
Die arbeidshof in Johannesburg het toe nié die Stad Tshwane se aansoek om ’n bevel van minagting van die hof toegestaan nie.
Taai taak wag op Springbokkeurders
Suid-Afrika slyp sy tande vir ʼn rekord vierde Wêreldbeker-titel en die Springbokke is in Groep B saam met Ierland – tans die voorste toetsspan – Skotland, Roemenië en Tonga. Maar voor daardie afskopfluitjie blaas, wag ʼn moeilike taak op die Springbokkeurders.
Gesondheidsorgstelsel laat ma’s, babas in steek
Altesaam 909 babas is die afgelope drie jaar in Gauteng weens ʼn tekort aan neonatale waakeenhede (NICU), onvoldoende infeksiebeheer, wanbestuur en hipotermie dood.
Die mense langs die pad
Ek gaan hierdie mense langs ons pad weer opsoek. Dalk nie vandag of môre nie, maar eendag op ʼn Kalahari-reëndag.
Babadogtertjie in plastieksak op sportveld gevind
Die kleinding het nog haar naelstring gehad.
Foto’s: Enorme sinkgat in Centurion veroorsaak chaos
Mure het inmekaargetuimel en sommige inwoners moes noodgedwonge hul huise verlaat.