Hoe maak ʼn vuurwapeneienaar as die misdadiger skielik slagoffer speel en ‘n teenklag lê?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Verkeerdevlei-boere"
Verkeerdevlei-boere: Opod moet ondersoek instel
Die DA sê die skielike verskyning van groot getalle polisievoertuie en personeel om twee susters van Verkeerdevlei in hegtenis te neem, laat die vraag ontstaan of die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) instrumente geword het van die EFF se rasveldtog teen wit boere.
Verkeerdevlei: Polisie se motiewe bevraagteken
“Die manier waarop hierdie boere in hegtenis geneem is, is baie verdag. Waarom sulke oorweldigende geweld gebruik om twee vroue vas te trek?”
Verkeerdevlei: Boere ‘op hulself aangewese’ met veediefstal
Boere voel al hoe meer op hulself aangewese om veediefstal op hul plase hok te slaan omdat boerderygemeenskappe vertroue in die polisie verloor het om veediefstal aktief te beveg.
Drie Verkeerdevlei-boere kry borgtog
Die aangeklaagdes is aangeraai om die onafhanklike ondersoekdirektoraat (Opod) te vra om die aangeleentheid te ondersoek en om siviele eise teen die polisie in te stel.
Drie Verkeerdevlei-boere verskyn in hof
Lede van die boeregemeenskap van die Verkeerdevlei-distrik en omliggende distrikte het Woensdag voor die landdroshof in Brandfort in die Vrystaat byeengekom om hul ongelukkigheid te kenne te gee oor die inhegtenisneming van drie boere van dié distrik.