Die Proteas het pas in ʼn titaniese Wêreldbeker-wedstryd in Kaapstad met 48-elk teen Nieu-Seeland gelykop gespeel.
Lees meerAlles vir Woensdag 2 Augustus 2023
Video: Groot kabaal buite EFF-hoofgebou vóór konferensie
Malema het tydens die konferensie die groep wit mans gewaarsku om nie terug te kom nie, “anders sal hulle sleg tweede kom”.
Chevonne, sibbe se lewe koponderstebo ná ma kêrel kry
Getuies voer aan dat “alles skeefgeloop het” toe die vermoorde Chevonne Rusch se ma, Rochelle Botha, en haar gewese verloofde, Stefan van Niekerk, by mekaar betrokke geraak het.
Video: Gewelddadige protesaksie op UV-kampusse
Studente is glo ongelukkig oor die vertragings in NSFAS-betalings en het Dinsdag en Woensdag akademiese aktiwiteite op die Universiteit van die Vrystaat se drie kampusse ontwrig.
Tshwane spook om dienste te herstel
Cilliers Brink, burgemeester van die Tshwane-metro, sê hoewel die prentjie donker lyk, is daar talle munisipale werkers op hul pos om dienste seepglad in die stad te laat verloop.
Inbreker sterf ná vrou hom met kookwater brand
Die vrou was in die huis toe die inbreker daar ingebreek en haar gekonfronteer het.
‘Ons het gewen en sál dit sing’ – Malema
“Ek sal daardie lied sing soos en wanneer ek lus het.”
Kies weelderige laventel vir ’n minimalistiese tuin
Hierdie plante met hulle wonderlike geur verg min instandhouding, is waterwys en lok ʼn magdom voordelige bestuiwers, soos bye en skoenlappers, na jou tuin.
ToekomsVenster: Wag in stilte
Jy sal soveel meer kan verrig sonder om so gejaagd te wees.
Lichtenburg se ligte al ʼn week af
Pienaar sê toe Eskom uiteindelik die skade van die kragdrade herstel, het hulle besef dat die substasie boonop leeg gesteel is.
‘Trapsittings’ wil krag van vriendskap tussen vroue belig
“Ons almal is uiteenlopend, maar wanneer ons mekaar ondersteun is daar iets moois wat gebeur.”
Teffo weer in hegtenis geneem
Malesela Teffo wat verlede jaar van die rol van advokate geskrap is, se regsprobleme word al meer.
Kykers kry voorsmakie van nuwe Deon Meyer-reeks
Die kanaal het pas skermgrepe uit die reeks, wat uit vyf episodes bestaan, uitgereik.
Senwes het groot aptyt vir Duitsland
Hierdie oorname vorm deel van Senwes se groeistrategie en sy doelwit om wêreldwyd uit te brei met die oog op risikoverspreiding.
Bokke het vertroue in kaptein Bongi
“Bongi (Mbonambi) is nie iemand wat nonsens duld nie en hy is ʼn speler wat beslis van voor lei.”
Skryfkompetisie vir hoërskole gee hupstoot vir Afrikaanse Wikipedia
Buiten die prysgeld gaan die wenners ook Pretoria FM tydens ʼn vakansie besoek en die wenskool ontvang ʼn gebruikerslisensie vir die ‘Aanlyn WAT’.
‘Sound of Freedom’ binnekort in SA te sien
Dié onafhanklike rolprent sal landswyd op 18 Augustus in Suid-Afrikaanse rolprentteaters begin draai.
Drie Verkeerdevlei-boere kry borgtog
Die aangeklaagdes is aangeraai om die onafhanklike ondersoekdirektoraat (Opod) te vra om die aangeleentheid te ondersoek en om siviele eise teen die polisie in te stel.
Tiger swaai steeds die septer
Die vyftienmalige major-kampioen Tiger Woods is vandeesweek tot die direksie van die PGA-reeks se beleid- en adviesraad verkies.
’n Organisasie waarin vroue kan floreer
As onafhanklike organisasie, is hulle grootste doel om vroue te inspireer en te bemagtig om as leiers en positiewe verskilmakers hul Christenskap uit te leef, die Afrikaanse taal te bevorder, hulle gemeenskap dinamies te dien en te help bou aan ons land.