Dit is steeds nie duidelik wat presies die oudpresident makeer nie.
Alles vir Woensdag 2 Augustus 2023
Afgestorwe bewaarders én hul dapper dierewagters vereer
“As dit nie vir die pogings van hierdie veldwagters was nie, sou die prentjie wat ons tans in die Krugerwildtuin sien baie meer tragies en desperaat gewees het as wat dit tans is.”
Prins Buthelezi weer in hospitaal ná komplikasie
Prins Mangosuthu Buthelezi, voormalige IVP-leier en tradisionele premier van die Zoeloes, is weer in die hospitaal ná hy ’n komplikasie ontwikkel het nadat hy ’n…
Banyana-vreugde teen Italië!
Suid-Afrika is deur na die uitkloprondes van die Wêreldbeker nadat Thembi Kgatlana se span Italië met 3-2 geklop het.
Stofskop is terug!
’n Vriendin van my het altyd spottend gegroet met: “Maak ’n stoffie!” Jy was dan vrywillig verplig om jou wiele met die wegtrek te laat tol. Ek dink sy sal goed kan assosieer met Stofskop wat hierdie jaar weer op die Randfontein-renbaan in Johannesburg aangebied word. Die dag word met trots deur Motul geborg. Maak volgende Saterdag (12 Augustus) vas in jou dagboek, want hierdie is ’n baie unieke sosiale geleentheid.
Drie Verkeerdevlei-boere verskyn in hof
Lede van die boeregemeenskap van die Verkeerdevlei-distrik en omliggende distrikte het Woensdag voor die landdroshof in Brandfort in die Vrystaat byeengekom om hul ongelukkigheid te kenne te gee oor die inhegtenisneming van drie boere van dié distrik.
Netbal-wêreldbeker: ʼn Dag van pret vir die hele gesin
Netbal-aanhangers kan op 6 Augustus by SuperSport Park in Centurion by SPAR aansluit vir ʼn opwindende dag van ondersteuning en vieringe om die #SPARProteas aan te moedig op die laaste dag van die Netbal-wêreldbeker 2023.
Resep: Biefstuk-en-niertjiepastei
ʼn Heerlike, warm pastei sal enigeen kan bekoor.
Kiwi-afrigter lugtig vir Proteas se Norma en ondersteuners
“Norma Plummer is ongelooflik. Sy is een van die bestes nóg, ʼn legende en ek het baie respek vir haar.”
John Block doen aansoek om borgtog
“ʼn Tender ten bedrae van R51 miljoen vir struktuur- en ingenieursdienste is aan Babereki Consulting Engineers Beperk toegeken, hoewel hulle nie aan die spesifieke vereistes voldoen het nie.”
Bere nie mense in kostuum nie, sê dieretuin in China
Kykers bevraagteken of dit nie dalk ʼn mens in ʼn kostuum is wat net soos ʼn beer vermom is nie, as mens kyk na die gedrag en die voue in die pels wat lyk soos klere wat nie goed pas nie.
Paartjie gevonnis oor bedrog van meer as halfmiljoen
Die beskuldigdes het hulself aan die polisie oorgegee nadat een van die werknemers wat hulle bedrieglik vir die R350 Covid-19-noodverligtingstoelae geregistreer het, self wou registreer en die stelsel opgemerk het dat die persoon vir Pusoloso Engineering Services werk.
Wees bang Julius, ons bou om te bly
Maar die nar sak weer af en die maatjies gaan weer huis toe. Die stadion is leeg en die beloftes ook. Na die groot saamtrek is daar niks, behalwe meer haat.
#JongStemme: Die problematiese denkwyse van Just Stop Oil
Vanaf die blokkering van die hoofweë tot die vandalisering van antieke kunswerke in kunsgalerye, is Just Stop Oil se aksies besig om rep en roer in die Westerse wêreld te maak.
Springbok kuier by ‘Binnelanders’
Voordat Eben Etzebeth sy tasse vir die Wêreldbeker begin pak, gaan hy eers ʼn draai in die Jakarandastad maak om by die gewilde kykNET-sepie, “Binnelanders”, in te loer.
Gedig: Rou
“Hoe sal ek ooit hierdie verlies verstaan.”
Nienaber tevrede met Bokke se diepte
“Ons praat al geruime tyd oor die belangrikheid om soveel as moontlik spelers ʼn regverdige geleentheid te gun om te wys wat hulle kan doen met die oog op die finale Wêreldbeker-groep.”
Verdediging aan psigiater: ‘Jy hou net nie van Lauren’
Psigiater (en staatsgetuie) dr. Erik Monasterio vermoed dat Lauren Dickason haar kinders eerder uit woede en frustrasie as liefde doodgemaak het.
Trump wéér strafregtelik aangekla
Dit is die derde keer sedert Maart vanjaar dat strafregtelike aanklagte teen die voormalige president – en die Republikeine se gunsteling in volgende jaar se verkiesing – aanhangig gemaak word.
Blouligbrigade: SA moet weet watter polisielid het wát gedoen
“Suid-Afrika het gesien dat te veel ‘oop en toe’-sake in duie stort of ten gunste van die beskuldigdes beslis word weens die swak werk van die staat. Ons hoop nie dat hierdie saak in dieselfde rigting sal loop nie.”