Die Amerikaner Bryson DeChambeau het hom tot in gholf se rekordboeke gespeel toe hy Sondag 58 houe in die derde en laaste ronde van die LIV-reeks se Greenbrier-toernooi in Wes-Virginië in Amerika aangeteken het.
Alles vir Maandag 7 Augustus 2023
Minstens 28 dood ná trein in Pakistan ontspoor
Owerhede glo die ontsporing kon weens twee redes plaasgevind het: ’n meganiese fout of ’n fout wat weens sabotasie ontstaan het.
110 hofsake geopen in Kaapse taxi-staking
Intussen het die Verenigde Koninkryk (VK) ’n reiswaarskuwing aan hul inwoners uitgereik wat beplan om Kaapstad te besoek.
Inhegtenisnemings vir net 16% van Vrystaat-plaasaanvalle
Daar was tussen April 2019 en Mei 2023 slegs vyf suksesvolle skuldigbevindings van verdagtes wat met plaasaanvalle in die Vrystaat verbind is.
Taxi-stakings in die Kaap gaan voort
Santaco het Sondagaand aangekondig dat die stakings Maandag hervat word en tot Woensdag sal voortduur.
Gedagte vir die dag: Juig oor sy skoonheid
“U versorg die aarde, en laat dit reën, U maak dit ryk en vrugbaar. Die riviere van God is vol water; U verskaf graan soos U bepaal het” (Psalm 65:10).