Groot klem is gelê op kultuurhulpbronne en hoe dié hulpbronne, soos historiese grafte, deur die wet beskerm word.
Alles vir Maandag 7 Augustus 2023
Sportvroue baan weg vir meer gelyke samelewing – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag in aanloop tot Vrouedag sy jongste nuusbrief aan Suid-Afrika se presterende sportvroue gewy. Hy het sy regering tot die bevordering van vrouesport verbind én sy misnoeë daarmee te kenne gegee dat sportvroue minder as sportmanne verdien.
Honger beer wat huise plunder eindelik vas
Hank the Tank en haar drie welpies sal in ʼn wildreservaat in Colorado hervestig word. Die welpies, wat onlangs saam met hul ma by huise ingebreek het, sal mettertyd in die natuur vrygelaat word.
Situasie by UV kalm ná betogings
Die UV se beskermingsdienste en die polisie bly op ʼn hoë gereedheidsgrondslag en monitor die situasie op die drie kampusse.
Man doodgeskiet tydens taxi-staking
Polisiebeamptes is saam met die Stad Kaapstad se metropolisie, asook ander wetstoepassingsbeamptes en verkeersdienste na geïdentifiseerde brandpunte gestuur. Bykomende magte, waaronder lugsteun, is op pad na verskeie gebiede waar verkeersopeenhopings en ander voorvalle weens die voortslepende staking aangemeld is.
Dié lesers wen kaartjies na sterbelaaide Jacaranda Day-musiekfees
Dit is die eerste keer in vyf jaar dat dié fees weer aangebied kan word.
Die kerk en die markplein het mánne nodig
Die Bybel gee vele prototipes van manlikheid, maar bevat ook talle heenwysings na manlike kenmerke waaruit ons ʼn Bybelse definisie van manlikheid kan formuleer.
Drie kinders vermoor; ma neem eie lewe
Die motief vir die moorde word ondersoek, maar volgens die polisie kon armoede ’n groot rol speel.
Retallick in All Black-span vir Wêreldbeker
Nieu-Seeland se afrigter, Ian Foster, sê die veteraan verdien ʼn plek in die span, ondanks die besering wat hy die naweek opgedoen het. Dit sal hom sowat ses weke lank op die kantlyn hou.
FNB hou ligte aan met sonkrag by talle takke
“In ooreenstemming met ons verbintenis om ʼn positiewe invloed op die omgewing te hê en meer veerkragtig in ons bedrywighede te wees, is dit egter nodig om oor te skakel na hernubare energiebronne,” sê Celliers.
Dickason wou kinders ‘morsige wêreld’ spaar – psigiater
“Ek was nie van plan om hulle agter te laat nie … dit het gelyk na die logiese ding om te doen,” het Lauren Dickason aan die forensiese psigiater dr. Justin Barry-Walsh gesê. Dié getuig nou in die hooggeregshof in Christchurch.
Resep: Ontbyt-in-ʼn-glas
Wie het ʼn groot ontbyt nodig wanneer jy dit sommer op pad werk of skool toe kan drink?
Woord: skrede
Ken jy die woord “skrede”?
Video: Koei en slang se ongekende ‘vriendskap’ laat oë rek
“ʼn Pragtige uitdrukking van harmonie. In vandag se wêreld behoort die mensdom by hierdie lieflike siele te leer.”
Wys winterallergieë wie is baas
Jy mag dalk dink dat somerhooikoors iets van die verlede is, maar winterallergieë is beslis ʼn ongesiene werklikheid wat talle mense in die koue wintermaande in die gesig staar.
David Rees steeds in waakeenheid
“Die konstante invloei van warm en positiewe boodskappe is egter baie bemoedigend.”
De Ruyter nou dosent by gesogte universiteit in VSA
André de Ruyter het die afgelope paar maande hoofsaaklik buite die openbare oog gebly.
Sepiegids: Langes se trouplanne ontspoor in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” laat ʼn nuwe pasiënt selfs vir Naomi soos ʼn bakvissie optree en in “Suidooster” kasty Siya homself oor die Orpa-sage.
Barbie-rolprent laat die miljoene inrol
“Dit het nie net geskiedenis gemaak deur die R1 miljard-mylpaal te bereik nie, maar het dit ook in Warner Bros. se 100-jarige geskiedenis vinniger as enige ander rolprent gedoen, waaronder dié wat deur mans geregisseer is.”
Nzimande wil Unisa onder administrasie plaas
ʼn Onafhanklike verslag wat oor Unisa opgestel is, dui op finansiële en ander wanbestuur van ʼn ernstige aard en het bevind dat dit die doeltreffende funksionering van die instelling negatief raak.