Vandag brand die vreugdevure hoog in Argentinië – van Buenos Aires en Mendoza tot in Cordoba en Lionel Messi se tuisstad van Rosario.
Lees meerAlles vir Sondag 18 Desember 2022
Langnaweek sorg vir verskeie verdrinkings
Verskeie verdrinkings, verdwynings en amper verdrinkings is sedert Vrydag aan die kus aangemeld.
Verkiesing van topsewe belangrike politieke spel
Dr. Pieter Mulder, voormalige leier van die VF Plus, het aan Maroela Media verduidelik waarom van hierdie nominasies noemenswaardig is.
Beveilig só jou huis tydens die Kersvakansie
Volgens Virseker is dit ʼn tendens dat eise vir skade aan eiendom jaarliks, van Oktober tot Maart, tot sowat 197% van die res van die jaar se gemiddeld styg.
Weermag by Eskom, hoekom nou?
“Ons is nie bewus van enige bevestigde gevalle van sabotasie die afgelope week wat die weermag se ingryping vereis nie.”
Paar se harte blom weer ná swaar, hartseer
Hierdie twee bejaardes verstaan iets van tyd: dit is kosbaar en elke oomblik moet gekoester word.
Doodsklok kan vir dié seespesies lui
Byna die helfte van alle perlemoen ter wêreld word ook nou bedreig deur uitsterwing, veral weens stropery deur internasionale misdaadnetwerke.
300 km te voet om huweliksherdenking te vier
ʼn Staptog van 300 km oor 16 dae om hul 30ste huweliksherdenking te vier – 10 km vir elke jaar. Dit was die keuse van ʼn egpaar van Malmesbury in die Wes-Kaap.
Scarlets bêre Cheetahs reeds vóór rustyd
Toegegee, die Vrystaters se vertoning in die tweede helfte het ʼn mens ʼn bietjie hoop vir die res van hul veldtog gegee, maar daardie eerste helfte was inderdaad ʼn baie slordige affêre gewees.
Spietkops vas vir ontvoering, bedrog
Twee lede van die Johannesburgse metropolisie is Vrydag in hegtenis geneem nadat hulle glo ure lank met ʼn motoris rondgery en geld geëis het vir sy vrylating.
Watertekort los buurlande sonder krag
Die Karibadam, die grootste dam ter wêreld, se damvlakke het tot minder as 2% gedaal, wat ʼn rantsoenering van kragtoevoer aan Zimbabwe en Zambië tot gevolg het.
Selfs Aussies krap kop oor vurige blad
“Suid-Afrika en Australië beskik oor uitstekende snelboulers en hulle het nie gunstige toestande nodig om hul stempel op ʼn toets af te druk nie.”
Nóg Ramaphosa nóg Mkhize dalk president in 2024
Die ANC se steun onder kiesers is nou minder as wat dit in 2017 was, toe pres. Cyril Ramaphosa die leisels as leier van die ANC oorgeneem het.
Kosbare gesteelde juwele teruggekry
Altesaam 21 stukke juweliersware en ander waardevolle items is in 2019 tydens ʼn skouspelagtige rooftog uit die Green Vault-museum in Dresden gesteel.
Man agter tralies ná huisbrand twee eis
Ses mense was in die huis toe die verdagte glo petrol deur die venster gegooi en die huis aan die brand gesteek het.
ʼn Katastrofe binne twee dae
“As ons 60 lopies meer op die telbord gehad het, kon dinge dalk anders uitgedraai het.”
Veelsydige Rian sê hy wil nooit verveel
“As mense kla, dan stel hulle tog belang, en ek kan nie aan een ding dink wat ek al gedoen het waaroor mense nie gekla het nie.”
Weermag moet nou krag oppas
Die regering het lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ontplooi om die land se kragsentrales teen diewe en vandale te beskerm.
Fratsgolf dood drie, talle beseer
Die golf het die slagoffers teen die pier vasgeslaan, wat ernstige beserings veroorsaak het.
Bekker byt vas in Mauritius
Suid-Afrika se Oliver Bekker blaas steeds in die voorloper, die Fransman Antoine Rozier, se nek ná die derde ronde van die Mauritius-Ope-gholftoernooi.