Jy kan die politiek los, maar die politiek gaan jou nie los nie. Vir die volgende twee jaar tot die 2024-verkiesing, gaan die pasverkose ANC-leiers die land regeer en besluite neem wat jou gaan raak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ANC-konferensie 2022"
Ramaphosa: ANC-konferensie ‘waterskeidingsoomblik’
“Daar was pogings om ons te verdeel, uit te lok en af te lei van die take wat ons moet aanpak om ons Nasionale Demokratiese Rewolusie te bevorder.”
Ramaphosa se herverkiesing ‘geen oorwinning vir SA’
Action SA sê terwyl die ANC onder mekaar geveg het vir topposte, is min tyd bestee aan kwessies soos werkloosheid, misdaad en beurtkrag – kwessies wat Suid-Afrikaners werklik raak.
ANC nuwe topsewe bekend
Die ANC se topsewe leiers is Maandagoggend bekendgemaak en pres. Cyril Ramaphosa is opnuut aan stuur van ANC-sake.
Verkiesing van topsewe belangrike politieke spel
Dr. Pieter Mulder, voormalige leier van die VF Plus, het aan Maroela Media verduidelik waarom van hierdie nominasies noemenswaardig is.
Nóg Ramaphosa nóg Mkhize dalk president in 2024
Die ANC se steun onder kiesers is nou minder as wat dit in 2017 was, toe pres. Cyril Ramaphosa die leisels as leier van die ANC oorgeneem het.
Nominasies vir topsewe bekend
Die party kan ook ‘n nuwe adjunk-president verwag, nadat David Mabuza ‘n nominasie van die vloer af van die hand gewys het.
Zuma se dagvaarding ongeldig – regspan
“Die manier waarop die dagvaarding uitgereik is, dui op ʼn alternatiewe motief as om bloot toe te sien dat reg en geregtigheid geskied.”
Dag twee van ANC-konferensie ʼn voortslepende maraton
Dit het Saterdag ook aan die lig gekom dat die verkiesingskonferensie, wat by Nasrec in Johannesburg gehou word, van die heersende fase 6-beurtkrag vrygestel is.
Ramaphosa waarskynlik veilig ‘vir nou’
Hierdie ontwrigting en ondermyning deur Zuma gaan egter waarskynlik nie ʼn onmiddellike impak op die uitkoms van die konferensie hê nie.
Eerste dag van ANC-konferensie traag, chaoties
Die ontwrigting het ʼn hoogtepunt bereik toe oudpresident Jacob Zuma laat opgedaag het tydens Ramaphosa se spreekbeurt.
Ramaphosa die waarskynlike wenner by ANC-konferensie
ʼn Oorwinning by die konferensie sal vir Ramaphosa die weg baan om in 2024 weer tot president verkies te word as die ANC die nasionale verkiesing wen.
Zuma-stigting wil Ramaphosa privaat vervolg
Die president het intussen die stappe “met absolute minagting” verwerp.