Deur die lees van Bybelse profesieë besef mens maar net weer dat God in beheer van alles is; dat daar wel vir gelowiges hoop en ’n toekoms in Christus is om na uit te sien.
Lees meerAlles vir Woensdag 21 Desember 2022
Gedig: ‘n Kersnaggebed
“Leen my die kennis wat my spoor tot klim; uit bo die kranse van onwetendheid.” Lees hier C Louis Leipoldt se gedig, “‘n Kersnaggebed’.
Ma, baba dood ná brand huis verwoes
Die brand het die hele huis in puin gelê en drie oorlewendes dakloos gelaat.
Langste dag, kortste nag weer op ons
Pretorianers se sonsopkoms is reeds vyf minute later as op 1 Desember, terwyl die son byna 15 minute later sak as drie weke gelede.
Wellington se gehekelde Kersboom ’n ‘baken van hoop’
Die kleurvolle Kersboom staan 10 meter hoog en bevat duisende gehekelde lappies wat deur lede van die gemeenskap gemaak is.
Bestuur jou geldsake reg oor die Kerstyd
Voor jy weet is jou beursie leeg, bankbalans op nul en staan jy platsak voor die Nuwejaar.
ANC se nuwe NUK-lede bekend
’n Paar omstrede name het die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) se lys van 80 nuwe lede gehaal.
Faf begin vlam vat vir Scorchers
Faf du Plessis het weliswaar nog net twee wedstryde vir die Perth Scorchers in die Big Bash League gespeel, maar die voormalige Protea-kaptein lyk goed voor die paaltjies.
Uitspraak voorbehou in Zachary de Wet-saak
“Zach het absoluut hierdie behandeling nodig en dit is ongelukkig dat die mediese fonds wil baklei eerder as om saam met ons te staan en ’n verskil te maak.”
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Ford Ranger
Vir Wiele2Wiele se laaste program van 2022, gesels hulle oor die nuwe generasie Ford Ranger-bakkie.
Kansellasiekultuur: Vryheid van mening of onverdraagsaamheid?
Kansellasiekultuur beteken dat ondersteuning aan ʼn persoon of instansie onttrek word as daar nie saamgestem word met iets wat hulle sê of doen nie.
Slaan verveeldheid hok dié vakansie
Wanneer verveling die vakansie jou kroos beetpak, gaan jy maniere moet vind om hulle besig te hou.
SA’ners hoor eers volgende jaar oor kragtariewe
Eskom het Nersa gevra vir ʼn verhoging van 32,66% in die 2023-’24-boekjaar.
Britse en Ierse Leeus in Katar?
“Ons beskik oor die infrastruktuur om groot toernooie aan te bied.”
Video: Martin Bester ‘kook en klets’ by Maroela Media
Die sanger en Jacaranda FM-omroeper Martin Bester het Kersfeeskoekies vir sy vierpotiges gebak.
Heel laaste Boeing 747 maak buiging
Dis natuurlik die enigmatiese Boeing 747, koningin van die lugruim of “Jumbo Jet” soos dit onder van reisgeesdriftiges tot rykes bekend was.
Seun kort voor Kersfees gegroet
Kaydo en ’n maat het Maandag op veldmotorfietse op ’n veldmotorfietsbaan gaan ry.
Video: Rob vaar Kaapse strate in
Lede van die Stad Kaapstad se metropolisie moes Woensdagoggend skarrel om die verkeer te reguleer toe ʼn pelsrob ʼn besige pad wou oorsteek.
Afghaanse vroue mag nie meer universiteit toe gaan
Talle vroue, geklee in hijabs, het Woensdag buite universiteite in Kaboel saamgedrom nadat gewapende wagte hulle verhoed het om die kampusse te betree.
Poligraaftoetse vir bewaarders ‘om wild te beskerm’
Die DA is egter bekommerd dat dié besluit te min, te laat is.