In dié podsending gesels dr. Jacqueline Hooton van die Pierre van Ryneveld-dierekliniek onder meer oor die versorging, mediese versekering en aanneming van bejaarde vierpotiges.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "honde"
Dié honderasse is slimste
Die webwerf Bored Panda het ʼn lys van die slimste nat snoete saamgestel.
’n Huis vir ’n hond, of twee
“Die idee van twee nuwe honde in plaas van een maak ons benoud, maar Roxy en Turbo kyk deur die selfoonskerm tot diep in ons harte en ons besluit om die kans te waag.”
Hokaai met dié happies vir jou hond
Kenners maan dat ’n mens versigtig moet wees om sommer enigiets vir jou viervoet te gee om aan te peusel.
Hondsdolheid, hier is die feite
Dr. Guy Fyvie, ʼn veearts, gee ʼn paar wenke om jou gesin teen hondsdolheid te beskerm:
Wenke: Maak jou tuin klein-hondjie-vriendelik
Klein hondjies is besonder energiek en sommer ekstra nuuskierig, daarom moet jy nou planne maak om jou tuin ʼn veilige speelplek vir jou hondjie te maak.
Troeteldiere oor internasionale grense: Wat jy moet weet
Oorweeg jy dit dalk om in die nabye toekoms oorsee met jou troeteldier te reis? Hier is ʼn paar moets vir die reis wat jy wil aanpak.
Dié honde kan Covid-19 uitsnuffel – verslag
“Die gebruik van dié honde kan ʼn belangrike rol speel om die Covid-19-pandemie wêreldwyd te bekamp.”
Op soek na ’n huismaat (met vier bene!)
As jy oorweeg om ’n hondemaat aan te skaf, moenie wag nie, spring vandag nog aan die werk of gaan kuier sommer net by jou naaste diereskuiling en speel met die inwoners.
Luister: Hoe hou Wagter wag?
Hoe gaan dit met die werkende hond in Suid-Afrika, en hoe lyk hierdie honde se verhouding met hul hanteerders? Anton Coetzee is tans by ’n navorsingsprojek betrokke wat die welstand van die werkende hond in Suid-Afrika ondersoek. Sy navorsing wil juis antwoorde op hierdie soort vrae verskaf.
Franse bulhonde dalk binnekort gewildste honderas
Die Amerikaanse hondeklub glo egter dit is nou net ʼn kwessie van tyd voordat Franse bulhonde die topposisie op die gewildheidsranglys beklee.
Hierdie honde kan Covid-19 uitsnuffel
Hoe ruik ʼn virus? As honde kon praat, sou hulle vir ons kon sê en die meeste spog boonop met ʼn 100% suksessyfer.
Vrou sterk goed aan ná honde-aanval
Die vrou van Limpopo wat deur haar gesin se honde verskeur is, moet nog enkele opvolg-oprasies kry.
Vrou deur eie honde verskeur
ʼn Vrou van Polokwane (Pietersburg) is die naweek deur haar gesin se honde verskeur.
Honde takel atleet in kompleks
Dit is die tweede keer dat dié honde iemand in die woonkompleks takel, sê die atleet.
Kaapse brouery maak ‘bier’ vir jou én jou viervoetige vriend
“Mense stel baie belang in die biere en die mark vir diereprodukte is groot. Honde is vir baie mense ʼn familielid.”
Meld hondevergiftiging by polisie aan
Die doel van hierdie skrywe is eerstens om die publiek bedag te maak op die wrede aanslag wat daar nou weer op onskuldige diere gemaak word en ook die prosedure wat gevolg moet word indien daar so ’n voorval is.
Talle honde dood ná brand by diereskuiling
“Dit is verskriklik. Ons het niks geslaap gisteraand nie.”
Maak van jou skaaphond ʼn slaaphond
Navorsers het bevind dat die aanwesigheid van ʼn hond in jou slaapkamer nie ontwrigtend is vir ʼn goeie nagrus nie. Die posisie wat die hond in die slaapkamer of op die bed inneem, het wel ʼn invloed.
Troetelhonde laat kinders ontspan
Nie net kan Woef klaarblyklik help om Boetie of Sussie se selfbeeld te verbeter nie, hy dra ook by om angstigheid te verminder en sosiale inskakeling te vergemaklik.