Sedert die reünieprogram op 16 Desember verlede jaar geskiet is, het ʼn paar verwikkelinge in die boere se liefdeslewe plaasgevind. Vermy hierdie berig as jy nog nie Donderdagaand se episode gekyk het en geen verrassings wil bederf nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 April 2021
‘Dit is wat ek noem Boer soek ʼn vrou-magic’
“Hy het my hand gevat en gevra of ek sy meisie sal wees, maar ook of ek sy braaibroodjies sal maak.” Vermy hierdie berig as jy nog nie die episode gekyk het en geen verrassings wil bederf nie.
Uitspraak voorbehou in saak teen NSFAS
Baie studente en hulle families wag in spanning om te hoor wat die uitspraak in hierdie saak gaan wees.
Kusile-beskuldigde dán weer in hof
Dié betrokke saak hou verband met belastingontduiking ter waarde van R5 miljoen.
Opod ondersoek polisieskietery in Lusikisiki
Die onafhanklike polisieondersoek-direktoraat (Opod) ondersoek die omstandighede waartydens ʼn inwoner Woensdag in Lusikisiki in die Oos-Kaap dood is.
Weermaglid en ses ander in hof oor Phalaborwa-onrus
Sewe verdagtes het Donderdag in die Namakgale-landdroshof buite Phalaborwa in Limpopo verskyn in verband met openbare geweld in die gebied
Twee in hof oor roof by burgemeester se huis
Twee verdagtes het Donderdag in ‘n hof in Ellisras verskyn in verband met ʼn rooftog by ‘n burgemeester se huis.
ToekomsVenster: Hy het jou lief
Die waarheid is dat God jou oneindig lief het, ’n uitnemende plan met jou lewe het en ’n groot drome oor jou droom.
Rand Water hof toe gesleep
Rand Water word daarvan beskuldig dat hy inwoners in die suide van Gauteng se basiese reg op toegang tot water skend.
Kom bid saam vir reën in die Oos-Kaap
Dié provinsie het jare gelede goeie reën gehad en die Kougadam is tans minder as 5% vol.
Nuuskommentaar: Zuma – die ewige gevangene van politieke onreg
Die Zondo-kommissie was volgens Zuma nog altyd ʼn partydige instrument wat met die onreg en onregverdigheid soortgelyk aan dié van die apartheidsregering op hom neergedaal het.
Ons Franse kasteel: (fakkel)lig in die donkerte
Die afgelope paar weke het die temperature egter weer onder vriespunt gedaal. Die druiweboere het oornag honderde fakkels in die wingerde aangesteek om die brose wingerdstokke teen die ryp te beskerm, skryf Sunita McDonald uit Frankryk.
Polisielid wat Wright skiet, aangekla
Die getuienis van ’n afgetrede forensiese patoloog het intussen dié van verskeie ander mediese kundiges omtrent George Floyd se dood weerspreek.
Hugenoot SA spog nou ook met GBLUP-stelsel
Hierdie nuwe dienste sal telers en kommersiële kopers help om hul kuddes se teelprestasie deur genetiese seleksie te versnel.
Danie Langner: Voortrekker, voorloper en vader van vele
Dr. Danie Langner is onlangs aangewys as die nuwe uitvoerende hoof van die Voortrekkermonument. In ‘n onderhoud met Maroela Media brei hy uit oor die monument se oorlewing as baken van hoop, sy rol as hoofleier van die Voortrekkers, die ander leierskapstoele waarop hy sit en dit waarop hy die trotste is – om ’n pa van ses te wees.
Verligting by brandstofpompe wink dalk
Benewens die fokus op die brandstofprys self sê die AA navorsing moet gedoen word oor elke element in die brandstofwaardeketting wat bydra tot die prys.
Caster se 5 000 m-wentyd nog te stadig vir Spele
Indien sy die 5 000 m-pad sou volg om vir die Spele te kwalifiseer, sal sy ’n tyd van 15:10:00 min moet hardloop.
Akademici vir lewensbydrae tot Afrikaans vereer
Albei wenners geniet wye aansien as literatuurwetenskaplikes van internasionale formaat.
Egpaar, oorsese gas in plaashuis oorval
“Ek het net gebid: Here, asseblief laat dit nie ons laaste dag op aarde wees nie.”
Volg prins Philip se begrafnis hier
Prins Harry sal sonder sy vrou die begrafnis bywoon. Daar was intussen ook ʼn debakel oor die gebruiklike militêre drag tydens begrafnisse.