“Ons het ʼn dinkskrum gehou oor moontlikhede om ekstra geld te maak, maar ook om vir die wêreld daar buite te wys hoe ons as groot gesin te midde van onsekerheid saamspan.”
Alles vir Donderdag 15 April 2021
Babar-beurt ‘slaan die Azam weg’
Die Pakistan-kaptein Babar Azam het gister op SuperSportpark amper eiehandig die Proteas geklop.
Geslaagde sampioenboer glo aan gesond eet
Sy oorspronklike kleinskaalboerdery gee vandag vir 175 mense werk en voorsien honderde winkels reg oor Gauteng van sampioene.
Annelien se kombuis: Pynappel-en-gemmerbier
Hierdie bier word met afvalstukke pynappel gemaak en die natuurlike fermentasie lewer ’n bier met redelike skop.
Nuwe leierskap vir weermag
Ramaphosa het Woensdagaand onder meer die nuwe hoof van die weermag aangekondig.
2 beamptes ontslaan ná seksvideo in tronk
Korrektiewe dienste het ook nie die mansgevangene in die video ontsien nie.
Weermaglid vas vir Phalaborwa-onrus
Die weermaglid en sy of haar medebeskuldigdes verskyn vandag in die plaaslike landdroshof.
Covid-19-statistieke: Byna 1 600 nuwe gevalle
Byna 35 000 toetse is wel sedert die vorige verslag uitgevoer.
Gedagte vir die dag: Ek val, maar ek staan elke dag op
Hoe mooi klink die voetstappe op die berge van hulle wat goeie nuus bring en vrede en verlossing aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God regeer!” (Jesaja 52:7)