Checkers het 12 nuwe PetShop Science-troeteldierwinkels en een nuwe Little Me-babawinkel geopen en beoog om teen die middel van die jaar nog 20 van dié niswinkels te open.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Checkers"
Geslaagde sampioenboer glo aan gesond eet
Sy oorspronklike kleinskaalboerdery gee vandag vir 175 mense werk en voorsien honderde winkels reg oor Gauteng van sampioene.