Felipe Massa meen dat Charles Leclerc met die bestes kan saamgesels. Die Monaco-boorling is ongetwyfeld Ferrari se sterkste aanvalswapen in die wedloop na F1-glorie.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Februarie 2023
Tsitsipas glo kampioenskapbloed bruis deur sy are
“Ek sien geen rede waarom ek my verwagtinge óf doelwitte moet aanpas nie. Ek is ʼn gebore kampioen.”
Seun geskors ná aanranding by Krugersdorp-skool
ʼn Video wat wys hoe die seun ʼn meisie stamp voordat hy haar aan die hare gryp en klap, word wyd op sosiale media gedeel.
Curran in sop ná Bavuma-paaltjie
Die Internasionale Krieketraad het Sam Curran beboet ná sy oordrewe paaltjie-feesvieringe in die tweede eendagwedstryd in Bloemfontein.
Beoogde borgskap van Britse sokkerspan ‘waansinnig’
Die departement van toerisme wil glo R1 miljard aan die Britse sokkerklub Tottenham Hotspur skenk, terwyl basiese dienste in Suid-Afrika ontbreek.
Shoprite bestee R560 miljoen om ligte aan te hou
Shoprite het groot groei in verkope getoon, maar pryse het in die ses maande tot Januarie vanjaar met gemiddeld 9% gestyg.
ToekomsVenster: Hoe lyk jou geestelike lewe na die pandemie?
Wanneer swaar tye kom, is dit wat jy van God weet wat jou vertroue voed. Naïewe vertroue alleen kan teleurstel, soveel so dat die kind se hele geestelike basis wegval.
US-raadsvoorsitter sterf ‘onverwags’
Ainsley Moos is geloof vir sy kalm leierskap, nederigheid en bydrae tot die opbou van die universiteit.
Drie op R21 doodgeskiet
Die Valke vermoed die groep kan met verskeie ander sakerooftogte verbind word.
Dogter van Ingrid Jonker sterf, koester ma se erfenis
“Sy het geveg vir haar ma se nalatenskap om voort te leef en om dit terug Suid-Afrika toe te bring. Haar ma was absoluut haar alles.”
Akademia, Hongaarse universiteit vat hande
“Die Hongare is baie soos die Afrikaner-gemeenskap en ook baie gesteld daarop om hul kultuur te behou. Ons het daarom dadelik gevoel dat ons kan saamwerk.”
Wiele2Wiele gesels oor VW se warm Tiguan
Hierdie week vat die manne die Wiele2Wiele-ateljee oor en gesels oor die Volkswagen Tiguan R. Hulle vertel jou ook watter nuwe modelle van Toyota en Mitsubishi op pad is.
Gedig: Wrak
“Jy was ʼn lank verwagte skip; wat oor nege maande sou arriveer, ʼn klomp nuwe voorraad sou bring; en ʼn plekkie in ons hawe sou annekseer.”
Sersant, nog vyf vas oor gesteelde bakkie en trok
“Die polisie ondersoek tans die moontlikheid of die verdagtes by ander soortgelyke aktiwiteite betrokke was.”
Vyf vas na sakeman ontvoer is
ʼn Zimbabwiër en nog vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ʼn sakeman van Midrand.
ANC-LP wat glo vrou vermoor, hoor oor borgtog
Volgens die polisie het dit aanvanklik gelyk of Jennifer tydens ʼn rooftog vermoor is. Sy het ʼn steekwond aan die rug gehad, maar dié moordwapen is nooit gevind nie.
Gedagte vir die dag: Sal ek ooit goed genoeg wees?
Beywer jou vir ’n lewe volgens die wil van God, gekenmerk deur toewyding, geloof, liefde, volharding en deernis. (1 Timoteus 6:11b)