Wiele2Wiele gesels oor VW se warm Tiguan

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week vat die manne die Wiele2Wiele-ateljee oor en gesels oor die Volkswagen Tiguan R, die Stand van die Motorbedryf-aanbieding (Somi) deur Toyota Suid-Afrika en Mitsubishi se planne vir 2023.

Die manne vat die ateljee oor en gesels Volkswagen se fantastiese Tiguan R, Toyota se SOMI (State of the Motor Industry) konferensie, verkoopprojeksies vir 2023 en oor al die nuwe modelle wat oppad is. Hulle deel Mitsubishi se ‘Road Ahead’ planne vir 2023, maak ’n draai in die Powerflow werkswinkel en daar is ’n nuwe-ou ‘rooi-is-mooi’ een wat in hierdié motorhuis staan.The men take over the studio and talk about Volkswagen's fantastic Tiguan R, Toyota's SOMI (State of the Motor Industry) conference, sales projections for 2023 and about all the new models that are on the way. They share Mitsubishi's 'Road Ahead' plans for 2023, pay a visit to the Powerflow workshop and there is a new-old 'red-is-beautiful' one standing in this garage.Volkswagen #TiguanR #TiguanToyota SA #SOMI #SOMI2023Mitsubishi Motors South Africa #RoadAhead2023Powerflow Exhausts Bellville ???? #VolkswagenSA #VolkswagenMediaRoom #ToyotaSouthAfrica #MitsubishiSouthAfrica #PowerplowBellville #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, January 31, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.