Vyf kleurvolle waterverfsketse van Robbeneiland en ’n geskrewe nota deur oudpres. Nelson Mandela kom vandeesweek as nieverwisselbare items (NVI’s, ook bekend as NFT’s) in Londen onder die hamer.
Lees meerAlles vir Dinsdag 8 Maart 2022
Regsaksie oor grasietydperk vir rybewyse
“Dit sal net regverdig wees aangesien die huidige agterstand van lisensie-aansoeke in die eerste plek te wyte is aan die departement se eie sistemiese en diepgewortelde mislukkings.”
Europeërs hoes ook met duurder brandstof
Taxibestuurders sê hulle ry nie meer rond om na passasiers te soek nie.
R9 miljoen se perlemoen in Limpopo gevind
“Die span het die vragmotor deursoek en op 76 bokse perlemoen afgekom.”
39 verdrink in Limpopo dié reënseisoen
Sedert die aanvang van die huidige reënseisoen het 39 mense, insluitend 15 minderjarige kinders, reeds verdrink.
Vrae oor weermag wat nou Pta-hotel huur
“Dit wek die indruk dat korrupsie by die huurooreenkoms ter sprake kan wees.”
Dit was selfdood, sê Senekal-man
Abraham Thomas Fourie beweer hy het sy lewensmaat, Johanna Maryna Venter (48), reeds dood op die slaapkamervloer aangetref.
Weet: Die nuwe Afrikaanse e-naslaangids vir leerders
ʼn Splinternuwe Afrikaanse e-naslaanbron is vandag bekendgestel: die digitale skoolensiklopedie genaamd Weet. Dié inligtingsbron is boordensvol van alles wat ʼn leergierige Afrikaanse skolier wil weet! Want elke mens moet weet!
ToekomsVenster: Het jy al nagedink oor die ewigheid?
Ons sal in die ewigheid met een vraag en een vraag alleen konfronteer word.
Appèlaansoek misluk vir vermoorde se man
Terblanche bly dus nes sy medebeskuldigdes, wat vroeër hul borgtogaansoeke laat vaar het, in aanhouding.
‘Klouterdief’ teiken Bolhuis se strandhuis
Mike Bolhuis is glo reeds op die spoor van die vermeende baasbrein agter die diefstal en hy is tans besig met ʼn intensiewe ondersoek na soortgelyke voorvalle.
Stootwaentjies wag vir vlugtelinge met babas
Ma’s en babas wat dae lank gereis het om van die Russiese oorlog te vlug is met verskeie skenkings op die grens in Pole begroet.
Luister: Borrelende nuweling klink ’n glasie op die lewe
“As ek sing, wil ek stories vertel. Stories wat vir my belangrik is en waarmee mense hulle kan vereenselwig.”
Aussie-boulers sing klaagliedere in Pakistan
Die Aussies kon in twee beurte net vier paaltjies neem, terwyl die tuisspan se kolwers 728 lopies gemoker het.
SA ekonomie groei verlede jaar met 4,9%
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is nog lank nie uit die moeilikheid nie en ekonomiese bedrywighede is tans gelykstaande aan dié van die derde kwartaal van vyf jaar gelede.
Trou só in Afrikaans
Maroela Media deel ’n paar idees en bewoording vir uitnodigings, geskenkwenke en trouwense wat jou Afrikaanse troue sal opkikker.
Uitdrukking: Die koeël is deur die kerk
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “die koeël is deur die kerk”.
Boek: Langenhoven-spookstories kry nuwe asem
Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers.
Leuens bou ons toekoms: Wat gaan ons doen?
Ons ervaar vandag in Suid-Afrika dat die ANC en verskeie ander rolspelers soos die EFF en BLF oor tyd heen ʼn verdraaide en misplaaste weergawe van die geskiedenis begin opdis het, asof dit die waarheid is.
Kriminele rekord- sentrum weens ‘wanbetaling’ gesluit
“Dit het ʼn reuse-impak op mense wat hul visums moet hernu en vir poste oorweeg word.”