Hierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is. Dit bestaan uit twee dele. Die eerste deel sluit taalreëls en nalsaanlyste in, en die tweede deel bevat algemene kennisfeite oor Suid-Afrika en die res van die wêreld.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "naslaan"
Boek: Ensiklopedie van kennis
Hierdie allesomvattende ensiklopedie bied ’n splinternuwe benadering tot naslaan-werk vir die hele gesin. Dit is in samewerking met die gesaghebbende Smithsonian-instituut geskep, en danksy die heel nuutste 3D-grafika-tegnologie verken dit die wonders van die wêreld in ongeëwenaarde detail.
Boek: Sêgoed met slaankrag
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in dié boek.
PharosAanlyn nou varser, vinniger en kragtiger
PharosAanlyn is reeds ’n staatmaker vir verskeie gebruikers in die media-, reklame- en vermaaklikheidsbedryf. Met sy vars ontwerp, verbeterde koppelvlak en kragtige soekenjin sal die nuwe www.pharosaanlyn.co.za selfs meer onontbeerlik wees vir dié wat daagliks vinnig, akkuraat en sinvol moet kommunikeer.
Boek: Die aarde – ‘n Ensiklopedie vir kinders
Hierdie ensiklopedie is die allerbeste gids tot ons planeet wat jy kan kry.
Boek-uittreksel: Bygelowe oor linkerringvinger
Die enigste positiewe nuus oor die linkerhand wat ons deur die eeue bereik het, is dié in verband met die vinger waaraan die trouring gewoonlik gedra word – en dit is ongelukkig ʼn versinsel.
Skryf Afrikaans van A tot Z
Dié handleiding vir Afrikaanse taal- en teksversorging.
‘n Dief aan die kers – skelm woorde deur die eeue
Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie.
Nuwe boek: Bybelblokraaiboek
60 Blokraaie met Bybelse temas.
Uittreksel: Bygelowe en waar hul vandaan kom
Allerhande bygelowe oor beddens.
Bygelowe oor Kersfees
Allerhande bygelowe oor Kersfees
My eerste atlas: ‘n Wêreldatlas vol asemrowende feite
Verken die wêreld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande, en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies.
Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Dié naslaanbron is die eerste omvattende Afrikaanse woordeboek oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn.
Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet Wat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome…
Die aap in jou koffie – Afrikaanse eponieme van A tot Z
Het jy geweet dat as jy cappuccino drink, daar ’n aap in jou koffie is? Waarom staan ’n mens se strottehoof bekend as ’n adamsappel?