In Integriteit ondersoek dr. Henry Cloud die ses karaktereienskappe waaroor mense met integriteit beskik. Hy gebruik stories van bekende sakeleiers en sportfigure wat integriteit demonstreer.
Lees meerAlles deur die skrywer Chantel van Niekerk
Werfsonde
Werfsonde sit die verhaal voort van die laaste wit man in Yeoville. Die hoofkarakter, ‘n Afrikanerman, woon saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo in ‘n grinterige en snelveranderde Johannesburg, tussen die stad se nuwe inwoners van regoor Afrika.
Jy-weet-wie
Niek Naude is 39 jaar oud en in dieselfde bootjie as vele middeljarige wit mans: hy is afgelê; hy wat in die eerste helfte van sy lewe deur die voorsienigheid uitgesonder was om ‘n uitblinker te wees. akademies en op die sportveld.
Lam in wolfsklere
Lam in Wolfsklere is ‘n romantiese komedie met ‘n effense Chicklit-aanslag.
Nemesis
Hierdie is ‘n sinistere moordverhaal oor ‘n reeks moorde.
Loui Fish: Onsinkbaar
Die tonge was al baie los oor die kletskoningin Loui Fish, en die lys van dinge wat sy geneom word, is lank: sosiale vlinder, partytjiepop, sekskatjie, flerrie, cougar.
Maanschijnbaai: Nan en Jeannie
Dis die tweede boek in die Maanschijnbaai-tweeluik en vertel die storie van die vier wilde Calitz-vroue of -slette, soos die locals hulle noem, wat die eksentrieke Casper Calitz: pa, oupa en oupagrootjie, se erfgename is.
Hoe cool is dit?
Hoe cool is dit? bekyk allerlei verstommende wetenskaplike idees en ontdekkings van naderby.
Spesiale agent Peter van der Wind en die Chinese draak
Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is ‘n spesiale (en geheime) agent.
In die land verby donker
`n Plek waar weerwolwe vir die maan tjank en vampiere in die nag rondswiep, waar die nare Rikus Riller om elke hoek en draai kan wag en `n monster genaamd Eenoog jou met sy tong wil vang…
Glinstergids vir meisies
Wil jy jou verbeelding vrye teuels gee om iets spesiaal op te tower? Jou eie liedjies soos `n superster skryf en sing?
Pret met ponies
Is jy mal oor ponies? Dan is hierdie die perfekte boek vir jou!
Prinses Pêrel en die koninkryk onder die see
Pêrel is ‘n doodgewone meisie – maar sy het ‘n buitengewone geheim. Sy is ’n regte seeprinses!
Zackie Mostert se groot grapboek
Granaatstraat is ‘n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie …
Nog 13 spookstories
Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie?
My eerste atlas: ‘n Wêreldatlas vol asemrowende feite
Verken die wêreld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande, en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies.
Onkant
Kayla is moeg vir al die praatjies by die skool. Dit voel al asof dit op haar voorkop geskryf staan: Pa het werk verloor. Finansiële probleme. Moes huis verhuur. Woon nou in woonstel bokant die Spar.
Koffer in Berlyn – Essays oor kabaret
Is kabaret aan’t anders word? Kan wat vandag deurgaan as kabaret die toets met die verlede deurstaan?
Storieman Omnibus 2
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg.
‘n Trollie vol diere
Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags ‘n fantastiese wonderwêreld…