Nicolene Fourie (16) van Brakpan word sedert 28 November vermis.
Lees meerAlles vir Donderdag 6 Desember 2012
Pretoria se naam verander nie nou nie
Pretoria se naamsverandering is tydelik opgeskort.
AWB-lid in die hof
Charl Smal (43), ‘n lid van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), het Donderdag in die landdroshof in Worcester op aanklag van die besig van ‘n onwettige vuurwapen en ammunisie verskyn.
Regeringsvoertuie moet vir e-tol registreer
Die kabinet het ‘n beroep gedoen op alle regeringsinstansies om hul voertuie vir e-tol te registreer.
DA gee Zuma ‘n F
President Jacob Zuma het sy jaar gedruip volgens die DA se 2012 kabinet-rapport.
Man val van leer af
ʼn Man van Kaapstad is beseer nadat hy van ʼn leer afgeval het.
Vliegtuigongeluk: Alle name nou bekend
Die Suid-Afrikaanse Lugmag het nou alle name bekendgemaak van die persone wat Woensdag in die Dakota-vliegtuigongeluk gesterf het.
Twee vas vir besit van kokaïen
Twee mense is Woensdag in Queenstown gearresteer vir die onwettige besit van kokaïen.
Klankgreep: vrou kla oor takbokke deur “deer crossing”-tekens mislei word
‘n Vrou van Amerika het owerhede via ‘n radiostasie ernstig versoek om “deer crossing”-tekens na veiliger en stiller paaie te verskuif.
Video: Kate is ontslaan
Die swanger Kate Middleton is uit die hospitaal ontslaan.
Boetie (3) en sussie (6) verdrink in PTA
ʼn Boetie en sussie het Woensdagmiddag in Hercules in Pretoria verdrink.
Vliegtuigongeluk: Bemanningslede se name bekendgemaak
Die name van vier van die bemanningslede wat in die Dakota-vliegtuigongeluk omgekom het, is bekendgemaak.
AgriSA vra nasionale biddag
AgriSA doen ʼn beroep op alle kerke om Versoeningsdag op 16 Desember as ʼn nasionale biddag in te stel.
Madiba se mediese span veilig
Volgens die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) was oud-president Nelson Mandela se mediese span nie aan boord die militêre vliegtuig wat Woensdag in die Drakensberg geval het nie.
Foto’s en video: E-tolbetoging in Gauteng
Die “stadig ry”-betoging teen die e-tolstelsel in Gauteng het Donderdag net ná 09:00 in Braamfontein en Katlehong, oos van Johannesburg, begin.
Video: Só ontbind vrugte en groente
Al ooit gewonder hoe dit lyk wanneer vrugte en groente begin ontbind totdat dit weer nuwe plante spruit?
Nuuskommentaar: Korrupsie, toesmeerdery en gekonkel
Sedert pres. Jacob Zuma regeringshoof geword het, het Suid-Afrika met 15 plekke op die korrupsiepersepsieindeks van Transparency International teruggesak.
Storieman Omnibus 2
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg.
‘n Trollie vol diere
Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags ‘n fantastiese wonderwêreld…
Vermiste dogtertjie veilig by die huis
Pura Pahlo, die 7-jarige dogtertjie wat Woensdagoggend voor Laerskool Waterkloof in Pretoria-Oos vermis geraak het, is veilig opgespoor.