Video: Só ontbind vrugte en groente

Al ooit gewonder hoe dit lyk wanneer vrugte en groente begin ontbind totdat dit weer nuwe plante spruit?

Die gebruiker webiocosm het oor ‘n periode van 74 dae ‘n foto elke 40 minute geneem. Die video speel dié reeks foto’s teen 30 raampies per sekonde terug.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Corrie van Rooyen

Ek wil vandag nie kommentaar lewer nie ek dink julle doen wonders. Ek wil so graag he die land moet die aanwas van die bevolking aanspreek. Ek het jare saam met net swartmense gewerk diep in Soweto Soshanguwe, Natalspruit, en ander plekke reg oor Gauteng. Ek het gesien wat daar gebeur, Die regering betaal die vroue om aantewas en hulle op hulle beurt gee die babas vir die oumas, 90% van swart vroue trou nie juis agv die onderhoud en baie werk ook nog. Wat verder gebeur, die vroue het meer as een ID so hulle werk op die een… Lees meer »