Kompetisie: Wie is Wouter?

Het jy dalk ʼn idee wie Wouter is?

Wouter is die afgelope jaar woes aan die werk. Waarmee, wonder jy? Hier is ‘n wenk: Wouter is baie slim en weet sommer ‘n wavrag dinge… Wouter is baie slim en wil sy kennis met die wêreld deel…

Raai wie Wouter is en staan die kans om R4 000 kontant te wen. Daar is ook nog ʼn paar troospryse op die spel. Wat die troospryse is, is ‘n geheim – jy kan maar wonder!

Skryf nou vir die kompetisie in deur die volgende vorm te voltooi:

Die kompetisie het gesluit.

Bepalings en voorwaardes

  • Inskrywings vir die kompetisie sluit Sondag, 7 Mei 2023 om 23:45
  • Die wenners met die regte antwoord se name sal lukraak uit die inskrywings gekies word.
  • Deelnemers moet ouer as 18 jaar wees.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  • Die trekking sal direk ná die sluitingsdatum plaasvind, waarna Maroela Media per e-pos met die wenners in verbinding sal tree.
  • Die wenners se name sal ook op Maroela Media bekend gemaak word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.