Vir baie Suid-Afrikaners is dr. Pepler ʼn bekende gesig as aanbieder van die omgewingsdokumentêre program “Groen” (en vir die jonger mense, “Groentjie’), wat ʼn nabye en persoonlike ervaring van die natuur bied. Hy het ook talle bydraes gelewer aan die radioprogram “Hoe verklaar jy dit?” op RSG.
Lees meerAlles vir Maandag 24 April 2023
Vloot op soek na nog duikers
Die Suid-Afrikaanse Vloot sal die land deurkruis in ʼn soektog na nog moontlike duikers.
Frankfort: Privaat onafhanklike kragvoorsiening is al oplossing
“Al raak landsburgers moedeloos oor die ineenstoring van ons elektrisiteitsinfrastruktuur en ander dienste, moet ons onthou dat daar wel privaat oplossings bestaan.”
Vyf in hof wat glo polisiemotorhawe besteel
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met diefstal by die polisie se motorhawe in Stellenbosch.
Gerhard Ackerman skuldig bevind
Tegniese uitdagings soos die duplisering van aanklagte of ʼn tekort aan bewyse van die staat is die enigste rede waarom Ackerman nie op al 740 aanklagte skuldig bevind is nie.
58 sterftes reeds met kultus verbind
ʼn 325 hektaar groot gebied is as ʼn misdaadtoneel verklaar en spanne, geklee in oorpakke, is op soek na nog grafte en moontlike kultus-oorlewendes.
ToekomsVenster: Dit sal nooit met my gebeur
Hy verstaan beter as wat jy dink. Hy is anders as mense. Hy skryf jou nie af nie en ook nie uit die boek van die lewe en van die Lam nie.
Laat vaar SEB, ontwikkel eerder vaardighede – VF Plus
Die VF Plus het ʼn ekonomiese herstelplan saam met kenners in die land ontwikkel vir “wanneer die ANC as regering vervang word met ʼn werkbare koalisie”.
Thabazimbi-gemeenskap bou ‘nuwe’ pad
Dit is een van die redes waarom kos so duur word.
Luister: Jong, doofgebore Zoé jaag musiekdroom na
Zoé sê sy laat nie toe dat haar gehoorprobleem in die pad staan van haar grootste droom om musiek te maak nie.
Stoomketelprobleem by Steve Biko-hospitaal uitgestryk
Die Gautengse departement van gesondheid sê die toevoer van stoom na die hospitaal en omliggende fasiliteite is dae gelede herstel, hoewel al die stoomketels nie tans werk nie.
Kompetisie: Wie is Wouter?
Hier is jou laaste leidraad! Raai wie Wouter is en staan die kans om R4 000 kontant te wen. Daar is ook nog ʼn paar troospryse op die spel. Wat die troospryse is, is ‘n geheim – jy kan maar wonder! Gaan skryf nou in!
‘Strictly Come Dancing’-beoordelaar sterf
“Daar sal nooit weer iemand soos jy wees nie, jy sal altyd my perfekte 10 wees.”
‘Kry ruggraat, Ramaphosa’
“Dit word egter al hoe duideliker dat die pos geskep is bloot om ons te paai en nie as ʼn werklike oplossing vir die probleem nie,” sê die DA oor die nuwe minister van elektrisiteit se aanstelling.
Fase 6 is terug
Dié gewraakte aankondiging volg nie eers ʼn dag nadat Eskom die implementering van fase 3- en 4-beurtkrag vir die komende dae voorspel het nie.
Jagluiperd uit SA vrek in Indië
Tot dusver is 12 jagluiperds van Suid-Afrika en agt van Namibië na Indië geneem.
Oumagrootjie in die sop oor daggabotter in tiener se kolwyntjies
Pam Annette Bickerton (73) het aan die hof erken dat sy “vol berou” is oor die voorval.
Regering trek drie ordebenoemings sonder rede terug
Freek Robinson sê ʼn mens sou verwag dat die regering ten minste redes vir die besluit sou verskaf. Hy dink egter hulle is te verleë om te sê wat die werklike rede is.
Konflik in Soedan
Dit is egter nie net ʼn geveg tussen twee kompeterende weermagdele nie. Beide Burhan en Dagalo is ook deel van etniese en politieke netwerke.
Video: Hondjie oorleef wonderbaarlik rit in motor se enjin
ʼn Hond het wonderbaarlik ʼn reis van byna 50 km oorleef toe sy per ongeluk in die enjin van ʼn motor beland het.