“Na verwagting sal die aanvraag na dagoud lêhenkuikens met 35% afneem en sal die aktiewe lêhenne wat vervang word met 11% afneem.
Alles vir Maandag 24 April 2023
Aitsas hang vanjaar ook klassieke musiek aan groot klok
“Ons het baie navrae ontvang oor die moontlikheid om die Aitsas verder uit te brei deur ook aan die kunstenaars van klassieke musiek erkenning te gee.”
‘Musiek is in my bloed’ sê Wynand Strydom
“Ek is op ’n goeie plek met die musiek waarmee ek tans besig is. Dit sê wie Wynand Strydom is en presies wat hy wil doen.”
Groot twyfel oor suksesvolle vervolging van staatskapers
Ondanks talle ondernemings deur die regering dat diegene verantwoordelik vir die plundering van staatskoffers daarvoor gaan boet, het die jongste verwikkelinge ʼn vraagteken geplaas oor of hulle ooit werklik daarvoor gaan boet.
Kyk: Chaos toe Pote Human klap op rugbyveld uitdeel
Ondersteuners van Pote Human se Houston SaberCats het intussen op sosiale media geskerts dat Human die eintlik speler van die wedstryd is.
Regering versuim sy plig met fondsbesnoeiing
Minister Zulu, dit is noodsaaklik dat die departement van maatskaplike ontwikkeling die kritieke rol van welsynsorganisasies in ons samelewing erken en hulle die nodige ondersteuning bied.
Groot uittog uit Soedan; talle SA’ners nog gestrand
Die Suid-Afrikaanse regering beraam nog planne om 77 Suid-Afrikaners uit Soedan te onttrek.
Suzuki Grand Vitara gemaklik, goeie waarde vir geld
Met goeie standaardtoerusting, ʼn gemaklike en ruim kajuit, en ʼn billike koopprys behoort die nuwe Suzuki Grand Vitara heelwat nuwe eienaars te lok.
Boek van die maand: ‘Ver in die wêreld’ deur Frederik de Jager
Die verhale in dié jongste bundel van De Jager is egter nie die neerslag van besoeke of reise nie, maar stories van skrywers wat “in die buiteland woon of gewoon het”, mense wat wortels hierdie kant opgetrek het en iewers ’n bestaan gaan maak het.
Sepiegids: Mediese toestand skok Swartse in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ is dit At en Letitia se troudag en in ‘Arendsvlei’ vertel Saartjie vir Bianca sy’s nie ’n dwelmverslaafde nie.
Kaper doodgeskiet wat drank help roof
Die alkohol wat in verdagtes se besit gevind is, is altesaam R1,7 miljoen werd.
Lugambulans vir GP sloer oor tenderprobleme
Die DA sê die vertragings in die verkryging van ʼn lugambulans knou pasiënte se kanse op oorlewing.
Splinternuwe handelsmerk bied sekerheid in Afrikaans
Eksekuteurs vir Boedels en Testamente wil graag die 90% van individue help wat nog nie beplan het vir die onvoorsiene kostes wat opduik met die afhandeling van ʼn boedel wanneer ʼn mens tot sterwe kom nie.
Tatjana spog met ander soort goud
Die Olimpiese kampioen se verloofde is die swaer van ʼn Springbokheld.
Britse koninklikes: Laggende Louis verjaar, Meghan ontken konflik met Charles
Meghan Markle, die hertogin van Sussex, het bewerings dat sy weens konflik nie haar skoonpa, koning Charles III, se kroningseremonie op 6 Mei gaan bywoon nie as “belaglik en vals” afgemaak.
#JongStemme: Die ligte is aan, maar niemand is tuis nie
Die jeug van ons land besef nie heeltemal watter mag hul het wanneer hulle gaan stem nie. Weet jy hoeveel “krag” lê in jou kruisie?
Leuens: Die ondeug van ons tyd
Ons kerkvaders het ingesien, en só behoort ons dit ook te verstaan, dat die negende gebod in noue verbondenheid met die liefdesgebod uitgelê en verstaan moet word.
UKZN verskerp veiligheid ná rooftogte
Dié rooftogte is binne ’n week van mekaar op kampus en by ’n koshuis aangemeld en dít kort nadat 10 personeellede in die pad gesteek is.
Drie vas wat glo krokodil steel
Die krokodil was onder boomtakke versteek.
Wêreld se grootste renosterplaas dié week opgeveil
“Ek hoop daar is ʼn miljardêr wat eerder die renosterbevolking van uitwissing wil red as om ʼn superseiljag te besit.”