Dylan Cullis sal nou teen sy medebeskuldigdes getuig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vicki Terblanche"
Steeds geen borgtog vir vermoorde Vicki Terblanche se man
Arnold Terblanche se tweede borgtogaansoek was volgens die verdediging op “nuwe bewyse” geskoei.
Appèlaansoek misluk vir vermoorde se man
Terblanche bly dus nes sy medebeskuldigdes, wat vroeër hul borgtogaansoeke laat vaar het, in aanhouding.
Vicky Terblanche-moordverdagte met dwelms betrap
Die dwelms is tydens ʼn roetine-ondersoek by die betrokke beskuldigde gekry.
Geen borgtog vir vermoorde se vervreemde man
Daar word beweer dat Vicki Terblanche verlede jaar bedwelm is voordat sy met ’n kussing versmoor is.
Vicki Terblanche se man wag steeds vir borgtog
Vicki Terblanche se vervreemde man en haar kêrel het na bewering saamgesweer om haar te vermoor.
Vermoorde vrou se vervreemde man, kêrel saam in hof
“Dit word beweer dat Vicki op 18 Oktober met ’n skedule 6-medikasie bedwelm is voordat sy met ’n kussing versmoor is.” Daar is glo ook dwelms en ander verdowingsmiddels by haar huis geplant om ’n indruk te skep dat sy ’n oordosis dwelms geneem het.
Nog ʼn verdagte vas ná moord op PE-ma
Nog ‘n verdagte is Woensdagaand in hegtenis geneem in verband met die moord op Vicki Terblanche (42).
Nog aanklagte ná PE-ma se moord
Die twee beskuldigdes se borgtogaansoek sal na verwagting dán aangehoor word.
Beskuldigdes in hof ná moord op PE-ma
‘My hart is in stukke. Hoe aanvaar ek die wreedheid wat jy moes verduur?’
Vroue se liggame in vlak grafte in PE gevind
Cynthia Williams is na bewering deur haar verloofde vermoor en Vicky Terblanche deur haar kêrel.