Silvia Wittal is op 2 Januarie as vermis aangemeld.
Lees meerAlles vir Vrydag 28 Januarie 2022
Alle Gautengse gr. 1’s en gr. 8’s nou geplaas
Panyaza Lesufi het Vrydag ’n sug van verligting geslaak.
Ouers ruk op na Pretoriase laerskool oor Afrikaans
Die onderwysdepartement hou vol daar word teen geen leerder in enige van sy skole gediskrimineer op grond van hul taalvoorkeur nie.
Geen borgtog vir vermoorde se vervreemde man
Daar word beweer dat Vicki Terblanche verlede jaar bedwelm is voordat sy met ’n kussing versmoor is.
ToekomsVenster: ’n Wonderlike wêreld
Die aarde en alles wat daarop is behoort aan die Here. Kom ons pas dit op.
Boshof-plaasmoordenaars swaar gestraf
Dit was ’n lang twee en ’n half jaar net om hulle uit die samelewing te kry,” vertel Sakkie en Ina van den Berg se dogter.
Gulde geleentheid vir aspirant-liedjieskrywers
Morné van Staden, projekorganiseerder van ATKV-Crescendo, meen dat dié geleentheid nie ’n kompetisie is nie, maar ’n ontwikkelingsprogram.
Oppervlakteskatting dui op boere se veerkragtigheid
“Tog is die werklike aanplantings ʼn verligting vir baie ontleders, ons ingesluit.”
‘Huis van drome’ binnekort ʼn realiteit vir Pta-kinderhuis
“Ons koester die mooiste toekomsdrome vir ons kinders by die kinderhuis en wil hulle help om hulle voete in die grootmenswêreld te vind.”
Moenie dié versekeringsboksies oorslaan
“Om jou huiswerk deeglik te doen en goed te beplan wanneer dit by versekering kom, kan nie alleen jou risiko beperk en vir jou ʼn paar rand terug in jou sak besorg nie, maar stel jou ook in staat om die jaar met gemoedsrus aan te pak.”
Deurbraak vir pa om kind te kan sien
ʼn Pa van Pretoria het byna drie jaar lank hand en tand baklei om sy dogter te sien, nadat hy en die ma se paaie geskei het.
Is daar suksesverhale van leerders met spesiale behoeftes in SA skole?
Daar is suksesverhale van leerders met spesiale behoeftes, maar hierdie sukses kom nie noodwendig maklik nie en gaan met vele uitdagings gepaard.
‘Ongelooflike’ Daniil laat Griek nie met rus
Dit is nou Daniil Medvedev teen Rafael Nadal nadat die jong Rus vir Stefanos Tsitsipas in die halfeindstryd oordonder het.
Anakonda los in KZN
Die 2 m lange slang is Woensdagaand laas in haar tydelike skuiling gesien.
Nuuskommentaar: Die mense sê hulle kies Joe Rogan
Hierdie hele sage met Young het op die ou einde ʼn baie ironiese en toevallige stukkie sosiale en politieke kommentaar geword.
Herstelwerk by Medupi eers in 2024 afgehandel
Daar word in dié stadium beraam dat die skade weens die ontploffing soveel as R2,5 miljard kan beloop.
Luister: Martin Bester neem Pta-musiekfees op horings
“Ná alles wat ons deurgemaak het, is die vraag ‘gaan jy die kans waag, gaan jy dit doen’, en die antwoord is ‘ja, uiteindelik weer’!”
ANC se winde (van verandering)
Suid-Afrikaners behoort teen dié tyd te besef hoe die ANC se wind waai. Dit is ook duidelik dat die rigting van sy wind nie sommer sal verander nie. Dit gaan dalk van ons verg om te leer hoe om die seile te span solank hy nog aan bewind is.
Video: Mamba verras mans op boot
Spyker Dormehl en sy vriend, Willie Cloete, was nog sowat ʼn halfuur van die damwal af toe hulle die drie meter lange slang gewaar.
Varkpes breek uit in Tuinroete
Die siekte het van Mosselbaai na die George-omgewing versprei.