Toetssentrums sal voortaan naweke oop wees en langer ure bedryf word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rybewys"
Tegnologie ingespan om lisensiehernuwings te vergemaklik
Byna alle motoriste wat al ʼn bestuurslisensie moes hernu ken die frustrasie van lang rye en ure se gewag om dié onvermydelike takie afgehandel te kry. Nou het die Tshwane-metro tegnologie ingespan om dié proses aansienlik te vergemaklik vir inwoners.
Ryskole en metro ondersoek vir omkoop-aantygings
Opod en die SAPD het die afgelope paar maande ʼn geheime operasie uitgevoer by plaaslike ryskole asook onder die metropolisiebeamptes wat as eksaminators vir rybewystoetse optree.
Tiener ry meer as 1 000 km sonder rybewys
ʼn 12-jarige seun van Kendall in Australië is Sondag in hegtenis geneem nadat hy duisende kilometers alleen en sonder ʼn rybewys bestuur het.
Video: Vrou rol voertuig tydens rybewystoets
ʼn Vrou van Suid-Korea het moontlik in ʼn rekordtyd haar bestuurslisensietoets gedruip toe sy die motor, sewe sekondes nadat sy met haar toets begin het, gerol het.
Gestremde motoris glo by toetssentrum gespot
Dane Wilson, ʼn gestremde motoris, het ʼn klag by die Menseregtekommissie ingedien nadat hy glo deur personeellede van die Waltloo-rybewystoetssentrum in Pretoria gespot en verneder is.