Die ander twee verdagtes het glo oomblikke later te voet van die toneel gevlug en in die nabygeleë bosse verdwyn.
Lees meerAlles vir Dinsdag 31 Oktober 2023
R24-miljard se verlies vanjaar, maar Eskom wil nuwe logo hê
“Tog is die ANC-regering onbesorg om aan te hou om belastingbetalersgeld op hierdie mislukte entiteit te verkwis en sy doodspiraal te subsidieer.”
Twee renosters by Waterberg gestroop
Die klaer het Maandag ʼn telefoonoproep van een van sy werknemers ontvang waarin hy ingelig is dat verdagte voetspore op die plaas gevind is.
N2 by Botrivier blitsig opgeknap
Volgens die munisipaliteit sal die heropening van die pad onnodige opeenhoping op nasionale paaie, sowel as die ongerief wat dit vir inwoners en motoriste veroorsaak het, verlig.
ToekomsVenster: Die spasie tussenin
Tussen stimulus en respons is daar ʼn spasie. Dis ʼn geskenk van bo. Ons het twee ore en een mond. Eers luister, goed luister en dan wanneer die tyd daarvoor ryp is, reageer. Onthou, ʼn sagte antwoord keer die grimmigheid af.
Ds. Liezel se familie wil polisie dwing om saak behoorlik te ondersoek
Die vermoorde ds. Liezel de Jager se familie sê die polisie het keer op keer gefaal om sy konstitusionele verpligtinge na te kom om ʼn “tydige en volledige ondersoek” te doen.
Video: Kom koue, kom reën… en hie’ kommie Bokke!
Fees is daar vandag behoorlik gevier met die seëvierende Bok-span se terugkeer ná die Wêreldbekerrugbytoernooi.
‘TikTok-dokter’ loop vir eers skotvry
“Jy kan nie aangekla word vir lieg nie … lieg is nie ’n oortreding nie.”
Help Philippolis-brandslagoffers só
Volgens ʼn jarelange inwoner van Philippolis is hierdie die ergste brand in die geskiedenis van die gemeenskap.
Stigter van gewilde gewigsverliesprogram sterf
Mary Holroyd het Weigh-Less in 1975 op die ouderdom van 28 gestig.
‘Te min’ veeartse om uitbrekings te pak
Dit is kommerwekkend dat ʼn uitbreking van voëlgriep en hemorragiese haassiekte Suid-Afrika in die gesig staar met beperkte veeartse beskikbaar om te help.
Voëlgriep: Invoerders wil vuur maak onder rolspelers
Die vereniging van vleisinvoerders en -uitvoerders is uiters bekommerd oor ʼn gebrek aan dringendheid om verbruikers teen hoendervleistekorte en prysstygings te beskerm.
Aartappels, eiers jaag prys van kosmandjie op
Die jongste Household Affordability Index-verslag deur die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group (PMBEJD) wys dat aartappels maand op maand steeds duurder word, terwyl die onlangse tekort aan eiers ook die prys van dié produk laat opskiet het.
Resep: Gebakte vis op sampioenrisotto
Hierdie gesonde gereg sal enige hongerpyne regsien.
Inwoners probeer vergeefs traliehek by skuiling oopkry
Benjamin Bingham (8) het Sondagaand aan die traliehek voor sy gesin se brandende kamer in die Purple Moss-skuiling geruk. Dié kamer was in vlamme gehul.
Solidariteit se ‘ras-ooreenkoms’ met regering word hofbevel
Die ooreenkoms tussen Solidariteit en die regering wat die rasbeleid van maatskappye ingrypend verander is vandag in die arbeidshof in Johannesburg ʼn bevel van die hof gemaak.
Foto’s: Heldeontvangs vir Bokke
Met wapperende vlae en in kostuums, met Faf-hare en swaaiende plakkate is die Bokspan verwelkom ná die naweek se historiese sege oor Nieu-Seeland in Frankryk.
Sitruskwekers vra minister moet Transnet-herstel in begroting prioritiseer
Spoorwegdienste bied geweldige voordele aan sitrusprodusente om hul gesogte produkte na hawens te vervoer.
Geliefde se as in tatoeëermerk verewig
Die gebruik van as-oorskot in tatoeëermerke is ‘n groeiende neiging en sommige Amerikaanse begrafnisondernemers skakel sommer direk met tatoeëer-ateljees hieroor, of gee selfs instruksies vir die maak van die ink op hul webwerwe.
‘Friends’: Akteurs ‘verpletter’ oor Perry se dood
Die oorsaak van Perry se dood is nog nie bekend nie.