Hier leer jy wat verbruikers werklik van jou produk dink, skryf Justin Chadwick. Die handelaars verkoop die produkte óf aan die eindverbruiker, óf aan die smouse wat dit aan die eindverbruiker verkoop. En as ʼn klant ongelukkig is, word die vars produkte teruggebring en vervang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sitruskwekersvereniging"
Sitrusboere het dalk rede vir optimisme
Sover dra die bome goed, die vrugte lyk gesond en die bedryf verwag tans ʼn hoër oesopbrengs as verlede jaar.
Sitruskwekers vra minister moet Transnet-herstel in begroting prioritiseer
Spoorwegdienste bied geweldige voordele aan sitrusprodusente om hul gesogte produkte na hawens te vervoer.
Sitrusboere kry hulp om insekte te beveg
Die Wes-Kaapse departement van landbou gaan boere help om skadelike insekte deur ʼn revolusionêre behandelingsprogram in die provinsie te bekamp.
Sitruskwekers glo beter dae wag op Transnet
ʼn Nasionale logistieke krisiskomitee (NLCC) is gestig wat ook die presidensie betrek het om te verseker dat hierdie noodsaaklike hervormings geïmplementeer word.
Treine ʼn móét vir sitrus se toekoms
“Ons het die navorsing gedoen en weet presies wat nodig is om hierdie ambisieuse teiken te bereik. Al wat ons nou nodig het, is ʼn waarborg dat treine elke keer betyds sal loop.”
Agoa gee SA sitrusbedryf broodnodige markvoordeel
Suid-Afrika het sy sitrusuitvoere na die VSA die afgelope paar jaar aansienlik verhoog, hoofsaaklik te danke aan die Agoa-ooreenkoms. Byna R2 miljard in uitvoerinkomste en duisende landelike werksgeleenthede is egter in die weegskaal, sou Suid-Afrika uit die ooreenkoms geskop word.
EU-reëls kan SA se lemoenuitvoere met 20% knou
Suid-Afrika se voortslepende kragtekorte – wat die afgelope paar weke minstens effe verbetering getoon het – gaan boonop net tot plaaslike uitvoerders se lot bydra.
Etlike uitdagings demp sitrusuitvoer
“Hierdie uitdagings bedreig die volhoubaarheid van die bedryf, wat meer as 140 000 werksgeleenthede onderhou en elke jaar R30 miljard se inkomste vir Suid-Afrika inbring.”
EU hou eerste SA sitrus terug
“In sommige gevalle nie net lemoene nie, maar ook ander sitrus.”
Maputo-hawe ‘belê’ in SA sitrus
Hy moedig boere aan om die Maputo-hawe te oorweeg om volhoubaarheid vir die noordelike streke se uitvoere te verseker, gegewe die toenemende druk op die plaaslike logistieke ketting.
EU sitruswet ‘suiwer politiekery’
“Ons het inderwaarheid ʼn goeie verhouding met die lande se invoerders en mark, maar daar is drukgroepe in dié bedryf wat probeer om relevant te bly en ons probeer uitwerk.”
Lemoene beleef skitterende uitvoerseisoen
Die meeste lemoene is reeds verskeep en feitlik al die vrugte wat vir uitvoere verpak is, sal die hawens wel verlaat.
Uitvoer-mandaryne breek rekord
ʼn Verhoging van 31% in die uitvoer van sagtesitrus is aangeteken.
Sitruskwekers gevra om stadiger te oes, verpak
Die oproer in KwaZulu-Natal het, nes op talle ander bedrywe, ook ʼn groot uitwerking op sitruskwekers gehad.
Landbou spartel as gevolg van sukkelende Kaapstad hawe
Tydens die gesprek het dit aan die lig gekom dat 50% van die toerusting verouderd is en dat die bestuur en mannekrag onvoldoende is om die volumes te hanteer.