“Hierdie towenaars van toneelspel, kuns en musiek verstaan hoe om ons te boei met ’n blik op lewens en wêrelde verwyder van ons eie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 7 Maart 2024
‘OME!’: Nou is daar net vyf
“Ek is nie ʼn slegte verloorder nie, maar hierdie een was nie lekker om te verloor nie.”
Bela gaan werkende skole breek, hoor NRP
“As ouers hul regmatige seggenskap by hul kind se skool ontneem word, sal hulle heel moontlik van die skool onttrek – kind, geld en ál.”
Bewaringsoptrede vir withaaibevolking dringend nodig
In die Wes-Kaap het die getal withaaiwaarnemings tot minder as 10 per jaar gedaal.
GP-hospitale weer sonder water
Die probleem word veroorsaak deur ʼn tekort aan krag om water na die onderskeie reservoirs te pomp.
Cele werk tuis weens vrotsige kantoor
Cele het tydens ʼn inligtingsessie in die parlement na die polisie se hoofkwartier as die “Terrible Towers” verwys.
ANC-man vas oor ‘roekelose bestuur’
Die streeksekretaris van die ANC in eThekwini het saam met sy lyfwag in die hof verskyn.
Meer lag, meer leer, meer lééf by dié plaasskool
Dié laerskool bied ʼn unieke ervaring aan beide leerders en ouers – ʼn plaasskoolatmosfeer met die fokus om leerders vir die toekoms voor te berei.
Neuro-aanvulling vir diegene wat sukkel met spanning, angs en geestelike uitputting
“In ʼn wêreld waar daar talle aanbiedings is wat belowe om jou geestesgesondheid te verbeter, besef jy gou wanneer iets soos Release SCE in jou lewe verskyn dat dit ʼn ware juweel is.”
Kaderrekords: DA soek Fikile se bloed oor uitstaande dokumente
Die ANC moet ook verplig word om alle dokumente te oorhandig soos deur die hof gelas, asook alle skootrekenaars en hardeskywe waarop kaderdokumente gestoor was en vernietig is. Die DA wil die laasgenoemde items aan ʼn onafhanklike IT-deskundige oorhandig.
ToekomsVenster: Waar lê die fout?
Soos die lied sê, spreek ons lewe of spreek ons dood?
MRK bepleit geslagsneutrale skooldrag
Die Menseregtekommissie sê daar is geen regmatige doel daarmee vir skole om sogenaamde geslagstereotipiese uniforms op leerders af te dwing nie.
Luister: Wat is wanvoeding en kan dit voorkom word?
In dié reeks gesels Maroela Media met kenners oor voeding van jong kinders, hoe wanvoeding kinders se algehele gesondheid beïnvloed en hoe ouers kan help om daarteen te waak.
Kyk: Unieke opleidingsentrum moet stropers help vasvat
Die Wildlife Forensic Academy aan die Weskus is die enigste van sy soort in Afrika en lei forensiese ondersoekers in wildsmisdade op.
Resep: Geroosterde aspersies met lemoen-olyfsalsa
Hierdie interessante bykos sal jou kuiergaste lekker laat smul.
Brok vat voor in vertoonwedstryd
Die Stormers speel Saterdag weg van die huis in ʼn vertoonwedstryd teen die Northampton Saints.
Menlo gooi sy deure oop en jy is welkom!
Wanneer die hekke op 15 April vanaf 14:00 vir alle graadsesse, -sewes en hulle ouers oopgegooi word, wag daar ʼn blou tsunami van hartlikheid; ‘n golf van gelukkige leerders en ʼn avontuur waar Menlo-balans ʼn werklikheid word.
Protea Cullifest: Klein fees, groot hart
Die opbrengs van die fees word aan verdienstelike organisasies geskenk. Daar is iets vir elkeen om te geniet.
Laura vat vlam in Indië
Suid-Afrika se Laura Wolvaardt het 76 vinnige lopies vir haar span in die Indiese Premierliga vir vrouespelers geslaan.
Borgtog vir drie in VBS-korrupsiesaak
Die Valke se eenheid vir die ondersoek van ernstige korrupsie het die drie Dinsdag in ʼn klopjag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem.