Die Steenbras-natuurreservaat is ʼn gewilde bestemming vir stappers en dagbesoekers.
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 Desember 2022
Vrystaatse pad word (hopelik) uiteindelik opgeknap
Onderhandelings tussen die provinsiale regering en Sanral is in ʼn gevorderde stadium oor die pad.
City Power spook om krag aan te hou
City Power het Dinsdagoggend sowat 4 800 oproepe oor kragonderbrekings ontvang van verbruikers in die stad.
Dis ʼn besliste ‘nee’ vir Phala Phala-verslag
Ten spyte van enkele ja-stemmers binne die ANC-geledere, insluitend Nkosazana Dlamini-Zuma, was dit ʼn oorwegende “nee” om pres. Cyril Ramaphosa in ʼn staat van beskuldiging te plaas.
Meisie verdink van polisieman se moord
Sy het sy vuurwapen by hom afgeneem, hom met ʼn mes aangeval en hom geskiet.
Al minder geld vir Wes-Kaapse polisie
“Deur hierdie begroting nie voldoende aan te pas nie, beteken dit dat ons mans en vroue in blou nie ons gemeenskappe veilig kan hou nie.”
Deel van pad aan Wes-Rand sak weg ná reën
Die Johannesburgse Padagentskap het reeds verskeie paaie in die stad gesluit tot tyd en wyl die omvang van die skade bepaal kan word.
‘Historiese’ vergadering tussen Solidariteit, regering oor raswette
In die proses moet bepaal word of Suid-Afrika se raswetgewing aan internasionale standaarde en spesifiek konvensie 111 van die Internasionale Arbeidsorganisasie, wat diskriminasie hanteer, voldoen.
Padkar voltooi die negeuur-uithouren
Toyota het die afgelope jare werklik hul spiere gebult wanneer dit by motorsport kom.
Fluitjieblaser se vermoede oor Tembisa bevestig
Die Spesiale Ondersoekeenheid stem saam met die vermoorde Babita Deokaran: Daar ís bedrieglike betalings en onreëlmatige aanstellings van diensverskaffers by die Tembisa- provinsiale tersiêre hospitaal gemaak.
ToekomsVenster: Vasgemaak aan die Lam
Dis eers Hy en dan ek. My respons is altyd ʼn antwoord. Hy steek sy hand na my toe uit en ek gryp dit vas. Het jy dit al gedoen?
Werkers vir plaasmoord gevonnis
Deon de Bruyn (25) is in Junie 2018 op sy plaas naby Komatipoort vermoor. Vier jaar later is sy sewe moordenaars uiteindelik gevonnis.
ʼn Nuwe huis vir Helpende Hand se tuissorgprogram
“Omdat ons nou ʼn ankerplek vir die opleidingsprogram het, kan die aanbod aan studente sowel as die gemeenskap uitgebrei word.”
Uitdrukking: Uit die almanak wegloop
“Hy het uit die almanak weggeloop.” Ken jy dié uitdrukking?
‘Motor het benoud geruik’; skoonseun getuig in Vaalharts-moorde
Volgens die Brand-egpaar se skoonseun het die gesteelde Mazda CX5 ʼn Noord-Kaap-nommerplaat gehad toe hy dit in besit geneem het en nie sy oorspronklike Gauteng-nommerplaat nie.
Maatskappye maak al meer self plan met kragonderbrekings
Terwyl maatskappye en sakeondernemings self plan maak om die uitwerking van beurtkrag te versag, kom die nasionale tesourie se besluit om nie nog geld vir diesel vir Eskom te gee nie teen ʼn enorme koste vir die ekonomie – waarskynlik veel meer as die naastenby R19 miljard waarvoor die kragvoorsiener vra.
Dodo kraai steeds koning op Top-20
Barto se “Impulsief” bly vir eers in die tweede plek.
SA saffraan is tops
Die kriteria was visuele trefkrag, die balans tussen smaak en geur, geurintensiteit, tekstuur en mondgevoel.
Walvis swem 5 000 km met gebreekte rug
“Sonder die gebruik van haar stert het sy letterlik borsslag geswem om die migrasie mee te maak. Dit is absoluut verstommend, maar dit breek ook jou hart.”
Video: ʼn Fiets met vlerke
“Hierdie ou het probeer om met ʼn fiets te vlieg!”