“Ek sien daarna uit om na Twickenham terug te keer – ek het immers baie goeie herinneringe van hierdie stadion.”
Alles vir Dinsdag 13 Desember 2022
Só vind stemmery oor Phala Phala-verslag plaas
Elke LP se naam sal uitgeroep word en hy of sy moet dan antwoord of hy of sy die verslag aanvaar of verwerp.
Dié skrywers wen met kinderstories
Die wenners is uit nagenoeg 300 inskrywings gekies.
11 kunstenaars se werk saam by monument uitgestal
Kobus Möller, Piet Smit, Lucas de Wit en Gerrit Pitout is van die kunstenaars wie se kunswerke dié week by die Voortrekkermonument in Pretoria te sien is.
Pluimpie vir Du Plessis
Dricus du Plessis se tweestryd met Darren Till in Las Vegas is as die beste geveg van UFC282 aangewys.
Dié ‘ster in die gemeenskap’ vervul haar roeping
“As jy geniet wat jy doen, hoef jy nie vir een dag in jou lewe te werk nie.”
Mosselbaai-moordverdagte bly agter tralies
Die verdagte in die Pinnacle Point-moordsaak sal lank moet wag voor sy borgtogaansoek voor die hof kan dien.
Foto: Charles, Camilla deel eerste Kerskaartjie as koningspaar
Die foto is vyf dae voor koningin Elizabeth II se afsterwe geneem.
Hier is ons Lentebruid se Stem en wen-wenner
Baie geluk aan die wenner van die Tupperware-geskenkpak in ons Lentebruid Stem en Wen-kompetisie!
Hier is Maroela se Lentebruid!
Baie geluk aan ons Lentebruid! Sy wen ‘n wegbreek by die Little Switzerland Resort aan die voet van die noordelike Drakensberge in KwaZulu-Natal vir haar en haar man.
Drawwer uit Hennopsrivier gered
Die man het Dinsdagoggend vir sy daaglikse drafsessie gegaan, maar nooit terug huis toe gekeer nie.
Stromingsreuse neem voortou met Golden Globes-benoemings
Disney+, Netflix en HBO het die voortou met benoemings geneem.
Morné besing jong spanmaats se lof
“Ek weet baie mense het vooraf gedink dat ons nie ʼn kat se kans staan om die wedstryd te wen nie, maar ek dink hierdie spelers kan in die toekoms onder die groot name tel.”
‘Man gestuur’ om erg beseerde fietsryer te red
Die vierde motoris wat by Adriaan du Plooy stilgehou het, het hom dadelik in sy voertuig gelaai en na die Medicross-hospitaal in Rustenburg geneem.
Amarok se hart klop steeds Volkswagen
Volkswagen se nuwe Amarok is ʼn Ford Ranger onder die vel, maar bly steeds ʼn Volkswagen in hart en siel.
Video’s: Dele van Wes-Kaap spoel weg ná wolkbreuk
“Ons het nog nooit so iets beleef nie. Dit het soos een van daardie oorsese storms gelyk wat ʼn mens op die nuus sien. Ons het gedink die oordeelsdag is op ons.”
Oorwinning vir Republikeine in middeltermynverkiesing
Die laaste distrik van die 435 distrikte van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers se uitslag is Maandagaand bekend gemaak.
Help om gesinne en troeteldiere bymekaar te hou
Jy het tot 16 Desember tyd om iemand te nomineer wat sukkel om hul troeteldier te versorg. Bob Martin, Beeno, Husky en Pamper wil viervoetiges en hul geliefdes hierdie Kerstyd bymekaar hou.
Etlike uitdagings demp sitrusuitvoer
“Hierdie uitdagings bedreig die volhoubaarheid van die bedryf, wat meer as 140 000 werksgeleenthede onderhou en elke jaar R30 miljard se inkomste vir Suid-Afrika inbring.”
#JongStemme: Waarvoor studeer ek as my kwalifikasie nie goed genoeg is nie?
Om volgens die huidige regstellende beleid vir ʼn hoër posvlak in aanmerking te kom, benodig jou velkleur dikwels ʼn ander pigment – al is jou graad met lof.