Stalletjiehouers is van vroegdag af al besig om stalletjies in te rig, personeel sien toe dat die terrein spiekeries lyk vir besoekers wat later vandag gaan begin opdaag, en selfs die plaaswerf se perde word behoorlik vir dié geleentheid geborsel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gelofteweek"
Liewe Heksie vlieg dié vakansie Pretoria én Kaapstad toe
Margit Meyer-Rödenbeck en Anmari van Achterbergh klim onderskeidelik op dié gewilde karakter se besem vir optredes in die Wes-Kaap en Gauteng.
Geniet dié Geloftedag by die Voortrekkermonument
“Dit is die beste Gelofteweek-program wat nog aanmekaar gesit is, wat oud en jonk sal vermaak. Ons nooi mense van naby en ver om hierdie week saam met ons te kom geniet.”
Gelofteweek vanjaar met reusepret ingelei
Toneelstukke, musiek, nagtoere, wynproe én stalletjies is alles op die Voortrekkermonument se Gelofteweek-spyskaart.
11 kunstenaars se werk saam by monument uitgestal
Kobus Möller, Piet Smit, Lucas de Wit en Gerrit Pitout is van die kunstenaars wie se kunswerke dié week by die Voortrekkermonument in Pretoria te sien is.
Staande applous lei Gelofteweek in
“Een van ons grootste kultuurerfenisse is musiek. Musiek het die vermoë om mense saam te bring, te inspireer en selfs nostalgies te maak.”
Kom kuier by dié Kersmark in Gelofteweek
Kom ondersteun Die Dameskring se Kersmark wat ook spog met ʼn eie teetuin en ervaar die hartlikheid en warmte van die organisasie waar hulle jou sal bederf met ʼn gratis koppie tee.