Die Russiese leier Wladimir Poetin het besluit om volgende jaar Maart weer aan die presidensiële verkiesing deel te neem.
Lees meerAlles vir Vrydag 8 Desember 2023
Dan Marokane as nuwe groepshoof van Eskom bevestig
Die raad van Eskom het Vrydag bevestig dat Dan Marokane as nuwe groepshoof van Eskom aangestel is.
Nóg ʼn Skukuza-stroper gevonnis
Dit is die vierde persoon hierdie week wat in die Skukuza-streekhof gevonnis word in verband met stropery in die wildtuin.
Meer as 250 myners bly ondergrond in Rustenburg
“Die NUM-lede sal eers na die oppervlak terugkeer indien daar aan hul eise voldoen word.”
‘Net koffie’ se Henriëtte en man in hof oor bedrog, diefstal
Die egpaar word daarvan verdink dat hulle oor ʼn tydperk van twee jaar sowat R32 miljoen van Yellow Star Manufacturing, ʼn maatskappy in Vereeniging, gesteel het.
Bejaarde man op Noordwes-hoewe vermoor
Die seun het sy getraumatiseerde ma in die slaapkamer aangetref. Sy pa het roerloos op sy rug op die vloer gelê. Hy het drie skietwonde aan sy bolyf opgedoen.
Só lyk vooruitsig vir beurtkrag
Fase 3-beurtkrag sal Vrydagmiddag van 16:00 toegepas word tot Saterdag om 05:00. Daarna sal verskillende beurtkragfases oor die naweek toegepas word.
Video: Voortrekkermonument in rep en roer vir Gelofteweek
Stalletjiehouers is van vroegdag af al besig om stalletjies in te rig, personeel sien toe dat die terrein spiekeries lyk vir besoekers wat later vandag gaan begin opdaag, en selfs die plaaswerf se perde word behoorlik vir dié geleentheid geborsel.
Skote klap by KZN-laerskool
Onderwysers, veiligheidswagte en vermeende rowers het glo laat vanoggend skote op mekaar afgevuur.
Hittegolf plaas groot druk op Tshwane-waternetwerk
Volgens die Tshwane-metro laat ’n hoë toename in watergebruik sy reservoirs nou aansienlik vinniger leegloop.
Risiko vir oorstromings ná versengende hitte
Deur die loop van Sondag sal reën oor ses van die nege provinsies uitsak.
ToekomsVenster: Sy naam is heilig
Intussen, namate ons groei in ons verstaan van wie Hy is, in die mate waarin Hy Homself deur sy Woord aan ons openbaar, raak ons verwondering by die dag groter en groter.
Inwoners soek dringende ingryping vir misdaad op Tafelberg
Misdadigers raak al hoe astranter en besoekers loop die een ná die ander deur. Dít terwyl die miljoene rand wat die park vir SANParke in inkomste genereer, oënskynlik geensins gebruik word om die gebied te beveilig nie.
Tweede gyselaarsdrama by Gold One in Springs
Die jongste gyselaarsituasie volg minder as twee maande ná die eerste gyselaarsdrama waaroor 50 mynwerkers net vandeesweek afgedank is.
‘Plaasjapie’ (9) veg om lewe ná ongeluk met petrolkan
Arno moet drie keer per week teater toe gaan en het geweldige pyn. Maar, sê sy ma vasberade, hulle weier om op te hou hoop, bid en glo.
Konvooi met 133 ongedokumenteerdes voorgekeer
Toe die konvooi van 11 voertuie voorgekeer is, is daar nie minder nie as 133 kinders, vroue en mans sonder die nodige dokumentasie aangetref. Die meeste van die passasiers kon nie aan die polisie sê waarheen hulle op pad is nie.
Fiësta-benoemings bekendgemaak
Dawid Minnaar, Frank Opperman, Bettie Kemp, Antoinette Kellerman, Shimmy Isaacs en Lee-Ann van Rooi is net ʼn handjievol van die gesoute akteurs wat vir die kykNET Fiësta-toekennings benoem is.0
Perske-pigment is kleur van die jaar
Dié sagte perske-pigment staan in skerp teenstelling met die helder pienkpers, genaamd “Viva Magenta”, wat verlede jaar Pantone se kleurkroon vir 2023 gedra het.
Swaar vonnis vir eMalahleni-reeksverkragter
Slagoffers is met ʼn mes of vuurwapen gedreig, tussen bosse ingedwing, verkrag en beroof.
Maak huis skoon en maak ‘n verskil hierdie Kersfees
Raak hierdie Kersfees ontslae van jou wit olifante en ondersteun ‘n goeie doel!