Terwyl daar verskeie plekke is waar jy jou items kan skenk, bied Helpende Hand se Ons Winkels ‘n unieke kombinasie van gemeenskapsbetrokkenheid, ekologiese bewustheid en persoonlike aandag. Deur jou ongewenste goedere hier te skenk, maak jy ‘n positiewe impak op jou gemeenskap én die planeet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ons Winkel"
Ons Winkels maak dit makliker vir jong paartjies om nuwe huis in te rig
“Ons verwys graag na elke winkel as ‘n baken van hoop, en dit is so gepas, want ‘n Ons Winkel gaan nie jou sak ruk nie; jy kan items van goeie gehalte teen bekostigbare pryse aankoop.”
Liefdadigheidswinkels herdenk mylpaal met ‘Dade van Hoop’
“Vanjaar het ons Dade van Hoop by al 125 Ons Winkels landwyd gevier. Elke winkeleienaar is versoek om ʼn item uit hul winkels as geskenk vir iemand in hul gemeenskap te gee en só iemand se lewe op te kikker.”
Weldoener brei kindertruitjies vir ’n goeie doel
Pragtige kindertruitjies te kies en te keur word by ’n paar Ons Winkels van Helpende Hand in die Platinum-streek verkoop. Maar daar is ’n storie agter dié spesiale truitjies.
Só maak jou skenkings ʼn verskil
Items wat in ʼn goeie en werkende toestand is, kan gou weer ʼn nuwe baas vind. Fondse kan dus makliker gegenereer word en vinniger in jou gemeenskap teruggeploeg word.
Ons Winkels maak skoonmaak maklik
Dis heerlike lente en weer tyd vir regpak, wegpak, organiseer en dan sommer terselfdertyd ondersteuning bied. Hier is ʼn paar nuttige wenke wat jou in die regte rigting kan help!