“Ons het 138 verkragtings elke dag. Dit is een verkragting elke tien minute wat aangemeld word.”
Lees meerAlles vir Vrydag 17 Februarie 2023
Nat herfs op hande
ʼn Akademikus sê die afgelope paar weke se swaar reën kan aan ʼn kombinasie van faktore toegeskryf word.
Misdaadsyfers ‘geen verrassing’
“Die vraag is nou of pres. Cyril Ramaphosa gaan toekyk hoe misdaad verder buite beheer toeneem – soos hy met Eskom gedoen het – en of hy bereid gaan wees om in te gryp.”
Oud-Affie-hoof sit leierskap by Akademia voort
“Ek glo dat ek in my onderwysloopbaan daarin geslaag het om ʼn brug tussen teorie oor onderwysleierskap en praktyk te bou.”
‘Goeie vordering al gemaak met kragplan’
Eskom is ook amptelik van verskeie verkrygingsregulasies vrygestel, wat die noodverkryging van krag en ander intervensies moontlik maak.
Medies vir die massas: Sal dit beursiepyn stil?
Met tussen vyf en agt miljoen onversekerdes in die formele ekonomie wat toegang tot private gesondheidsorg begeer, is dit vanselfsprekend dat die mark nuwe toetreders gaan lok.
Vaalrivier in vloed in Standerton
Inwoners in hierdie dele van die dorp is gestrand en ʼn groot deel van die dorp sit sonder krag omdat kragsubstasies onder water is.
Oudmatrikulante skenk groentetonnel aan skool
“Tuinwerk is terapeuties,” verduidelik sy, “en ons glo dat dit ‘n positiewe uitwerking op leerders en die gemeenskap sal hê.”
Skuif nader vir twee dokkies oor ware SA verhale
Kykers kan uitsien na twee dokumentêre oor ware plaaslike verhale wat hierdie Sondag wys.
Regstappe dreig ná SR-lid se skorsing
“Die waarheid moet uitkom sodat haar reputasie in ere herstel kan word.”
ToekomsVenster: ‘Van die berg af lyk alles anders’
Hoe maak jy ʼn verskil, hoe bid jy as jy nie weet wat rondom jou aangaan nie?
Kontakmisdade neem steeds toe
Misdaadsyfers vir die tydperk van Oktober tot Desember wys weer ʼn styging in kontakmisdaad soos moord, aanranding en roof, in sommige gevalle soveel as 24%.
Powell hoop Kok en kie sorg vir wenresep
Neil Powell kan op die dienste van Werner Kok, Vincent Tshituka en Dylan Richardson vir Saterdag se wedstryd teen die Lions steun nadat al drie spelers hul terugkeer ná beserings gemaak het.
Tenkwa ontplof op N1
Met paramedici se aankoms was die voertuig reeds in vlamme gehul.
Jake en John kies hul spanne
Jacques du Plessis en S’bu Nkosi maak hul terugkeer vir die Bulls, terwyl Deon Fourie die Stormers se kapteinleisels sal vasvat.
Nuwe Fiat 500X laat die wind deur jou hare waai
Hierdie wysigings gee die 500X ʼn unieke aantrekkingskrag, want geen ander kompakte sportnutsvoertuig kan met so ʼn groot oop dak spog nie.
Meloni slaag eerste toets as nuwe eerste minister
Vir Meloni was dit ʼn belangrike toets nadat sy onder groot internasionale vrees en kritiek weens haar “fascistiese” en EU-kritiese beleid haar pos as eerste minister betree het.
Die Eksodus-beginsel: NWU en die Gereformeerde kerke se Teologiese skool
Dié ingrypende sinode besluit illustreer hoe min van die oorspronklike Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) oor is.
Dié opleidingsentrum ‘simbool van God se sorg’
ʼn Gesin wat hul oorlede gestremde seun se nalatenskap wou laat voortleef, het dié gebou aan Solidariteit Helpende Hand geskenk.
Militêre oefeninge ‘diplomatieke misstap’
Kenners meen die tydsberekening van hierdie oefeninge is problematies en dat Suid-Afrika nog duur hiervoor gaan betaal.