Die klaer in die saak het volgens die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) uitdruklik gesê dat sy nie met die saak wil voortgaan nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 September 2022
Ondersoek na ontploffing in Woodstock gedoen
ʼn Voorlopige ondersoek dui daarop dat ʼn gaslek die oorsaak van die brand en die daaropvolgende ontploffings in Woodstock was.
Rustenburg-koor roer weer SA’ners se hartsnare
“Musiek is ons passie, daarsonder leef ons nie ten volle nie.”
Man wat glo aanrand ook verkla oor wraakpornografie
Na aanleiding van verskeie kriminele klagte teen hom, het John Schuurman – oftewel Johnny Rockett – skynbaar vir homself ʼn reputasie in die ooste van Pretoria verwerf.
Vier Erfenisdag saam met Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonument se Erfenisfees bied Saterdag ʼn legio aktiwiteite vir oud en jonk op die terrein aan.
ToekomsVenster: Dis die hasies wat die blomme verniel
Dit is die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, word gesê. Hier by ons, is dit die hasies. Daar is dikwels iets wat knaag. Solank jy dit nie aanspreek en hanteer nie, word dit naderhand onhanteerbaar.
Pta FM-luisteraars maak harte oop vir Jagersfontein-boere
“Ons is almal ten diepste getref deur die gebeure in Jagersfontein en hoop dat die skenking sal help om die landbougemeenskap spoedig weer op hulle voete te kry.”
Meer bekend oor leerder van private skool se dood
Die twee gr. 8-leerders het glo op die dag ʼn tyd lank verdwyn voordat personeel hulle op die skoolterrein aangetref het.
Beurtkragvooruitsigte bring vir nou effense verligting
“Indien die onsekerheid oor dieselvoorraad voortduur, kan hoër fases van beurtkrag vereis word.”
‘Onwettige’ myners vas ná skietery
Twee van dié verdagtes het ook skietwonde opgedoen toe die owerhede vanoggend vroeg op die groep aan die Oos-Rand toegeslaan het.
Besoekers uitgehonger vir Nampo Kaap
Tydens die skou is daar tussen R7 miljoen en R10 miljoen in dié streek aan verblyf, kos en brandstof bestee. Alles vir die skou is sover moontlik plaaslik aangekoop en ʼn hele paar ton vleis het hier deurbeweeg.
Skok ná dubbelmoord op Albertinia-meisies
Die meisies se liggame was in lappe toegedraai en is by ʼn huis op die dorp gevind.
Uitdrukking: Vleis het ʼn krakie en ander uitdrukkings
Jou kierang (kierankies) sal braai; iemand in sy eie vet laat gaarkook of braai; die vleis het ʼn krakie … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “braai” voorkom.
Beaufort-Wes se mense vies oor munisipaliteit krag afsny
Daar is talle klagtes vanaf die gemeenskap dat hul rekeninge op datum is, maar steeds word hul elektrisiteit afgesny.
Drie gewond in Limpopo-plaasaanval
Die verdagtes is ses uur nadat ʼn grootskaalse soektog begin is, opgespoor.
Steunpilaar van gemeenskap wen gesogte prys in Londen
“Dit was werklik ’n lewensveranderende belewenis.”
Nuwe visekanselier vir UJ
“Ons is verheug om prof. Letlhokwa George Mpedi te verwelkom om ons ambisieuse planne te lei.”
Private skool betreur leerder se dood
“Dit is ʼn ongelooflik ernstige saak en ons hanteer dit so,” het die skool ná die dood van die jong meisie gesê.
Agteraf gekonkel laat ‘Plaasjapie’-gunsteling groet
Dié deelnemer het sy spanmaats onlangs onkant betrap met ʼn emosionele konfrontasie rakende die groep se werklading.
Bokke gerat vir Argentynse inval
“Argentinië het ook nog ʼn kans [al is dit hoe gering] om met die titellouere weg te stap as Australië met Nieu-Seeland afreken,” het Lood de Jager gesê.