“Dít dui daarop dat dit nie net geringe misdade is nie, maar grootskaalse diefstal van Suid-Afrika se natuurlike erfenis.”
Alles vir Vrydag 23 September 2022
Luister: Kurt Darren sing ‘ode aan goeie pa’s’
“Die liedjie is nie so ernstig soos dit klink nie, want as jy my pa geken het, sou jy weet hy was ʼn cool ou.”
Plaasmoord eerste in byna twee dekades in dié gebied
“Dit is my man, ek sal hom dood verklaar.”
Luister: Hoe gesels ek met my kind oor AGHS?
Aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, is nie ʼn vloekwoord nie. Ouers moet egter wel leer hoe om die gesprek daaroor met hul kinders aan te pak.
Veelsydige Emil Paul tref met ‘vars liefdeslied’
“Ek het ʼn reël vir myself gemaak dat ek slegs musiek sal uitreik wat ek self geskryf het, asook waarvan ek deel was in die vervaardigingsproses.”
Ons Winkels maak skoonmaak maklik
Dis heerlike lente en weer tyd vir regpak, wegpak, organiseer en dan sommer terselfdertyd ondersteuning bied. Hier is ʼn paar nuttige wenke wat jou in die regte rigting kan help!
Gebaretaal help inklusiewe skoolstelsel skep
“Hoeveel mense weet dat daar nie ʼn generiese gebaretaal is nie? In ons land gebruik ons Suid-Afrikaanse Gebaretaal, wat een van meer as 300 gebaretale wêreldwyd is.”
Sosialemediaster bekoor met liefdestreffer
Sy komieklike video’s laat mens dikwels skaterlag, maar hy is inderwaarheid ’n rustige mens.
Rentekoers: ‘Ekonomie kan nie byhou’
Die repokoers is weer op dieselfde vlak as voor die Covid-19-pandemie, maar die Suid-Afrikaanse ekonomie is egter nié op daardie vlak nie, waarsku kenners.
Aitsa, Haval!
Dit is nie nét ʼn mooi ontwerp nie. Onder die kap sit ʼn kragtige 2.0-viersilinderturbopetrolenjin wat 155 kW en 325 Nm bied.
Spotify plaas kollig op Afrikaanse treffers vir Erfenismaand
Nou gaan ons braai … én dans!
Kyk: Brevis slaan 5 sesse op ʼn streep
Dan het Faf du Plessis met sy vinnige honderdtal ook tong vir die nasionale keurders uitgesteek.
Amerikaners maai onder internasionale gholfspan
Soos voorspel, was die magtige Amerikaanse span die vinnigste uit die blokke en het hulle in die een wedstryd ná die ander hul teenstanders by die Presidentebeker-toernooi platgevee.
Weermaglid by lugskou-oefening beseer
Die beseerde weermaglid is per helikopter na die Montana-hospitaal geneem vir gespesialiseerde behandeling deur neuroloë.
Wanneer ’n vierpotige se krap meer as net ’n jeuk is
Louw benadruk dat eienaars liefs hul honde veearts toe moet neem wanneer die gekrap bloot net nie ophou nie.
Avbob-digkompetisie vier moedertaalstemme
“Ons het ʼn ryk erfenis van poësie in Suid-Afrika.”
Resep-video: Biltong-braaipakkie
Hierdie krakerige lekkerte is vol verrassings.
Andersoortigheid van albinisme
In September val die soeklig op dié eiesoortige toestand wat een uit elke sowat 17 000 mense, van alle bevolkingsgroepe wêreldwyd, raak en dikwels deur diskriminasie in die gesig gestaar word.
Kontrakte vir drie windplase gesluit
Die regering het kragkoopkontrakte onderteken vir die ontwikkeling van drie windplase in die Oos- en Noord-Kaap.
Boek: Esté Geldenhuys se ‘Ontmoet God in gebed’
Esté Geldenhuys nooi lesers hiermee om saam met haar te ontdek wat dit behels om tyd in die teenwoordigheid van die Skepper deur te bring.