Luister: Hoe gesels ek met my kind oor AGHS?

Foto ter illustrasie. (Foto: Gabe Pierce/Unsplash)

Aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, is nie ʼn vloekwoord nie. Ouers moet egter wel leer hoe om die gesprek daaroor met hul kinders aan te pak.

In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor AGHS vind ons by dr. Jerrie Bezuidenhout, psigiater en direkteur van mediese dienste by Vista Kliniek, uit hoe daar met kinders oor AGHS gesels moet word.

Luister boaan die artikel na die episode en skakel volgende week in wanneer ons met Bezuidenhout oor AGHS-medikasie gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.