Na aanleiding van verskeie kriminele klagte teen hom, het John Schuurman – oftewel Johnny Rockett – skynbaar vir homself ʼn reputasie in die ooste van Pretoria verwerf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "John Schuurman"
Man wat vrou glo aanrand, wil onskuldig pleit
Die staat doen lippediens in die stryd teen geweld teen vroue, sê AfriForum se privaatvervolgingseenheid ná die hofverskyning van nog ʼn vermeende vroueslaner.