Israeliese media het verlede week berig volgens navorsing op ʼn netwerk is verskeie Suid-Afrikaanse organisasies glo “diep betrokke” by die finansiering van Hamas. Min. Enoch Godongwana sê dis nonsens.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Enoch Godongwana"
Talle hindernisse, maar ook baie vordering in SA – Godongwana
Die Suid-Afrikaanse afvaardiging het vrae hanteer oor die vordering wat die land maak met ekonomiese hervorming, veral in sektore soos elektrisiteit en vervoer, sowel as met misdaadbekamping.
‘Geen aptyt’ vir moeilike begrotingsbesluite
“Dit maak nie saak wat in die begroting staan nie, as die ANC ná die verkiesing weer aan bewind kom, sal ons nie die skip kan omdraai nie.”
‘SA raak al dieper in skuld; sleep Wes-Kaap saam’
“Uit elke R5 wat deur belasting ingevorder word, gaan R1 aan skuldverleners – die regering spandeer meer geld om skuld af te betaal as aan basiese onderwys of gesondheid.”
MTBR-reaksie: ‘Dit was oë toeknyp en hoop op die beste’
“Die minister weet die land en die verbruiker is op hul knieë. Tog skep hy onafwendbaar ʼn situasie waar hy belasting gaan moet verhoog, al gaan dit nie meer inkomste genereer nie en net die verbruiker knak.”
‘ANC het SA tot bankrotskap regeer,’ sê opposisie
Die bekendmaking van die mediumtermyn-begrotingsraamwerk (MTBR) het volgens opposisiepartye onderstreep dat die ANC Suid-Afrika in die afgrond in bestuur het, en nou skarrel om dit reg te stel deur die las op Jan Burger te plaas.
Minister sê niks van reddingsboei aan Transnet
Godongwana het vanmiddag bevestig dat Eskom R254 miljard se skuldverligting van 2023 ’24 tot 2025 ’26 aan byna 30 munisipaliteite toegestaan het.
Al meer geld uit, al minder in – minister
Minister Enoch Godongwana sê stygende jaarlikse begrotingstekorte het nou ’n vlak bereik waar die regering gemiddeld R553 miljard per jaar oor die mediumtermyn wil leen.
Mediumtermynbegroting ‘van kritieke belang’
Die minister van finansies lê Woensdag sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk in die parlement voor. Daar is in hierdie stadium verskeie kwessies wat hom waarskynlik slapelose nagte besorg. Hier is ʼn samevatting van wat sommige ekonome verwag.
Chaotiese begrotingsbesnoeiings nié nodig – ekonome
Die Instituut vir Ekonomiese Geregtigheid (IEJ) sê die fiskale krisis “word vir politieke doeleindes oordryf”.
Minister toe nie oor seksuele teistering vervolg
Die klaer in die saak het volgens die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) uitdruklik gesê dat sy nie met die saak wil voortgaan nie.
Minister se seksuele teistering-saak onder die loep geneem
“Ek het op geen manier of op enige tydstip iemand onvanpas aangeraak, seksueel geteister of aangerand nie,” het minister van finansies, Enoch Godongwana, gesê.
Godongwana: Bewerings vir ‘politieke smeerveldtog’ gebruik
“Ek het op geen manier of enige tydstip iemand onvanpas aangeraak, seksueel geteister of aangerand nie.”
Minister van seksuele teistering beskuldig ná wildtuinbesoek
Enoch Godongwana, minister van finansies, het ontken dat hy ʼn werknemer by ʼn hotel in die Krugerwildtuin seksueel geteister het.
Tesourie vra jou 2c voor begrotingsrede
“Minister Enoch Godongwana sien uit na jou bydrae.”
Minister moet landbou as bate sien – TLU SA
TLU SA het ’n versoek aan die minister van finansies op die vooraand van die mediumtermynbegroting gerig.
Landbou hou asem op vir begrotingsbeleidstelling
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal Donderdag sy eerste mediumtermyn-begrotingsbeleidstelling (MTBPS) lewer.