Die president kon homself egter nie keer om van die geleentheid gebruik te maak om ‘n verkiesingstoespraak af te steek nie.
Lees meerAlles vir Maandag 30 Oktober 2023
SA vra vir beskermingsmag, opening van korridors in Gaza
Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Maandag aan sy oorlogskabinet gesê Israel maak “stelselmatig vordering” in sy militêre veldtog teen Hamas in Gaza.
SA kan nié nog ʼn vakansiedag bekostig
Everest Wealth sê ʼn bykomende openbare vakansiedag sal uiteraard van groot betekenis wees, maar sal die reeds sukkelende ekonomie duur te staan kom.
Bok-oorwinning veel meer as net ‘sportprestasie’ – Ramaphosa
“Die Springbokke se reis na die geskiedkundige oorwinning in die 2023-Wêreldbeker gaan net soveel oor ons reis na nasieskap as oor sportuitnemendheid.”
Foto’s: Dit sneeu in Oktober!
Suid-Afrikaners het Maandag ʼn aansienlike daling in temperatuur beleef met swaar sneeu wat in die omgewing van Harrismith in die Oos-Vrystaat en op die N3 by die Van Reenenspas in KwaZulu-Natal uitgesak het.
DA-raadslid verloor gesin in brand
“Uit wat ek kan aflei, blyk dit iets meer onheilspellend te wees as net ’n huisbrand. Dit was ‘n beplande aanval.”
’n Besonderse buitelug-Kersfees
Voor jy die langpad aandurf of jou piekniekkombers sprei, moet jy verseker eers ʼn draai kom maak by Maroela Media se aanlyn winkel, Die Koöperasie. Ons het alles wat jy nodig het vir ʼn besonderse buitelug-Kersfees.
Ouerpaar sterf saam in gru-ongeluk
Rian en Nienke Engelbrecht was verlede Woensdagaand in ʼn gru-ongeluk betrokke nadat hulle ʼn dier in die pad getref het.
ToekomsVenster: Kom ons gaan maak ’n verskil
Kom ons maak ook die verskil.
Engels-vraestel ‘moeiliker’ as wat matrieks verwag
ʼn Engels-onderwyser by ʼn skool wat verbonde is aan die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) sê die Engels eerste addisionele taal-vraestel was wel goed gebalanseerd.
DA maak alternatiewe mediumtermyn-begrotingsraamwerk bekend
Die opposisieparty se alternatiewe MTBR sit verskeie voorstelle vir belastingverligting uiteen wat volgens die party veel meer bekostigbaar as die bestaande modelle is.
Eerste Mej. Wêreld SA gekroon
Suid-Afrika het pas ʼn nuwe skoonheidskoningin ryker geword.
Ras(s)ie-leier: Sir Clive nou ook ʼn Erasmus-aanhanger
“Rassie Erasmus is werklik soos ʼn vars briesie wat oor die rugbyveld waai. Dit is seker nie onmoontlik dat hy eendag deel van die Engeland-opset kan word nie.”
Rugbywêreldbeker: Geluk aan die lesersvraag-wenner
Arnold Geerdts joernalis en sportaanbieder, het tydens Rugbywêreldbeker 2023 lesersvrae net hier op Maroela Media beantwoord. Een van dié lesers het in aanmerking gekom om ʼn wonderlike wegbreek by een van die ATKV se sewe oorde landswyd te wen.
Russiese skare bestorm lughawe ‘op soek na Israeli’s’
Russiese amptenare het die vinger na Oekraïne gewys en aangevoer dat dié land en Westerse lande die situasie in die Midde-Ooste gebruik “om die Russiese samelewing te verdeel”.
Kommer oor ‘oorregulasie’ van Airbnb in SA
“Sou dit ingestel word, sal sommige kwessies wat in die Staatskoerant gelys is ʼn beduidende uitwerking op Airbnb-gashere in Suid-Afrika hê.”
Mediumtermynbegroting ‘van kritieke belang’
Die minister van finansies lê Woensdag sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk in die parlement voor. Daar is in hierdie stadium verskeie kwessies wat hom waarskynlik slapelose nagte besorg. Hier is ʼn samevatting van wat sommige ekonome verwag.
Hierdie lesers wen Romanza-boeke
Baie geluk aan Rochelle Stemmet en Mariana van Zyl wat die wenners van dié kompetisie is.
Só lyk nuwe brandstofpryse
Die nuwe brandstofpryse tree Woensdag in werking. Hier is die finale aanpassings.
Komkommerkoel Pollard lewer skerpskuttervertonings
Handré Pollard is tans die speler wat die derde meeste punte nóg in ʼn Wêreldbeker-rugbywedstryd aangeteken het.